Swemspan by Mopani Interhoër – Merensky Landbou Akademie
Swemspan by Mopani Interhoër – Merensky Landbou Akademie se swemspan het op 16 September deelgeneem aan die Mopani Interhoër. Dit het plaasgevind by Hoërskool Pietersburg. Die skool het as gasheer…
Dink of Sink – Merensky Landbou Akademie dink vinnig
Dink of Sink – Merensky Landbou Akademie het op Vrydag, 5 September hul kultuurskoene aangetrek. Die atmosfeer was elektries, die spanning tasbaar, en die woorde vlugter as ooit. Plasieland het…
Bosveld Hokkieweek – Hoërskool Ben Viljoen
Bosveld Hokkieweek. Die Senior-afdeling van die Bosveld Hokkieweek het Woensdag, 2 April, ten einde geloop met die prysuitdeling wat om 07:00 plaasgevind het. In samewerking met Hubach Hockey Academy is…
ASA Kampioenskap – Hoërskool Pietersburg
ASA Kampioenskap. Vyf atlete van Hoërskool Pietersburg het gekwalifiseer om vanaf 27 tot 29 Maart 2025 aan die ASA O/16, O/18, O/20 en 0/23 Baan- en Veldkampioenskap by Groenpunt Atletiekstadion…
KOVSIE Smash dag 4 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE Smash dag 4. Die volgende spanne neem vandag, 10 Januarie, deel aan KOVSIE Smash dag 4 se verskeie wedstryde. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf
KOVSIE Smash dag 3 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE Smash dag 3. Na die KOVSIE Smash dag 3, gaan die volgende spanne aan uitspeelwedstryde deelneem vir die semi-finale. 𝗕𝗘𝗞𝗘𝗥-𝗔𝗙𝗗𝗘𝗟𝗜𝗡𝗚 𝗦𝗞𝗜𝗟𝗗-𝗔𝗙𝗗𝗘𝗟𝗜𝗡𝗚 𝗛𝗢𝗨𝗧𝗟𝗘𝗣𝗘𝗟 𝗚𝗥𝗢𝗘𝗣 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf
KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash Krieketreeks 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer…
KOVSIE Smash 2025 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE Smash 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Super Skole Krieket Liga – Hoërskool Pietersburg
Super Skole Krieket Liga. Hoërskool Pietersburg se O.15A Krieketspan het Dinsdag, 17 September, teen Hoërskool Ben Vorster aan die Limpopo Krieket Super Skole Liga deelgeneem. Hoërskool Pietersburg het as wenners…
Interprovinsiale Gala – Hoërskool Pietersburg
Interprovinsiale Gala. Hoërskool Pietersburg het Saterdag, 24 Augustus, aan die Interprovinsiale Gala by Stanford Lake College deelgeneem en puik presteer! Rozaan Korff: Isak van der Schyff: Fourie van Wyk: Meer…
Johnnie Reitz Stoei Toernooi – Hoërskool Pietersburg
Johnnie Reitz Stoei Toernooi. Hoërskool Pietersburg leerder, Katelyn Swan, het Saterdag, 3 Augustus, aan die Johnnie Reitz Stoei Toernooi deelgeneem. Sy het uitstekend gestoei en twee goue medaljes behaal. Katelyn…
SA Ringtennis Kampioenskappe – Hoërskool Pietersburg
SA Ringtennis Kampioenskappe. Twee leerders van Hoërskool Pietersburg, Ilze Olley en Carla Craig, het die afgelope naweek aan die SA Ringtennis- kampioenskappe deelgeneem. Beide leerders het SA Kleure verwerf. Meer…
Affies Netbal Toernooi – Hoërskool Pietersburg presteer
Affies Netbal Toernooi. Hoërskool Pietersburg se A-netbalspanne het vanaf 24 tot 27 Maart in Pretoria by die Affies Netbal Toernooi in Pretoria deelgeneem en sommer baie goed gevaar. Pieties O.14:…
Pieties Hokkie – Hoërskool Pietersburg spanne op toer
Pieties Hokkie. Verskeie Pieties hokkie spanne het die afgelope week toere onderneem. Die o.15 A dogtersspan en die o.16A hokkieseuns het die afgelope week deelgeneem by Menlopark. Die 1ste span…
Limpopo Leopards – Hoërskool Pietersburg spelers blink uit
Limpopo Leopards. Hoërskool Pietersburg se ses hokkie-manne het uitgeblink tydens die PSI Toernooi in Kaapstad. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://pieties.co.za/ Foto verskaf
PSI Hokkie Toernooi – Hoërskool Pietersburg
PSI Hokkie Toernooi. Vyf van Hoërskool Pietersburg, Polokwane, se o.14 hokkie bokkies het die Limpopo Leopards verteenwoordig by PSI Hokkie Toernooi in Kaapstad. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://pieties.co.za/ Foto verskaf
SA Junior Jukskei Kampioenskap – Hoërskool Pietersburg
SA Junior Jukskei Kampioenskap. Die SA Junior Jukskei Kampioenskap het die afgelope week in Kroonstad plaasgevind. Die volgende PHS-leerders is gekies vir die proefspanne: Akademie Dogters: Seuns o/16 Dogters o/19…
Tweekamp Limpopo Kampioenskappe – Hoërskool Pietersburg
Tweekamp Limpopo Kampioenskappe. Vyf van Hoërskool Pietersburg se atlete het Saterdag, 9 Desember, deelgeneem aan die Tweekamp Limpopo Kampioenskappe in Tzaneen. Hulle uitslae lyk as volg: 0/17 seuns: 0/19 meisies:…
Sentraal Sporttoernooi – Hokkie prestasies
Sentraal Sporttoernooi. Tydens die Sentraal Sporttoernooi in Bloemfontein is die volgende hokkie-prestasies deur skole behaal. Die toppresteerders was Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein, Hoërskool Duineveld van Upington, Hoërskool Pietersburg, Hoërskool…
Schools That Rock gesels met Diana van Niekerk, Hoofdogter van Hoërskool Pietersburg
Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Diana van Niekerk, Hoofdogter van Hoërskool Pietersburg. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Ek sien Covid 19 as ‘n virus wat radikale…
Hoërskool Pietersburg en ander hoofleiers bring hoop
Gerhard Maré en Diana van Niekerk het met ‘n inisiatief begin, in samerwerking met talle ander hoofleiers in ons land. Hulle doel is om hoop en ‘n positiewe boodskap onder…
Hoërskool Pietersburg: Wêreld Biddag vir Vroue
Wêreldbiddag vir vroue is ‘n spesiale geleentheid op ons kalender. Hier bid ons vir die vroue “in ons wêreld”. Vrouwees is voorwaar ‘n geskenk van Bo. Vanoggend het die damespersoneel…
Hoërskool Pietersburg 2019 Matrieks presteer
Baie geluk aan elke matrikulant wat die Pietie-vlag weereens hoog laat wapper! #pietietrots
PHS SE LUGGEWEERSKUTS PRESTEER BY SA KAMPIOENSKAPPE!
Hoërskool Pietersburg het vanjaar ses skuts gehad wat aan die SA Kampioenskappe deelgeneem het. Baie geluk aan Marze Becker, Hanrè Willemse, Shaune Otto, Johan Horn, Aiden Wiejters, en Alexander Swanepoel…
Hoërskool Pietersburg onderhoofseun 2019 Matrikulant van die jaar
Pieter Hoogenboezem word deur die skoolhoof van Hoërskool Pietersburg, Mnr Willie Schoeman gelukgewens. Pieter Hoogenboezem van Hoërskool Pietersburg is as vanjaar se Matrikulant van die jaar gekroon! Pieter is Hoërskool…
Hoërskool Pietersburg eindig 1ste in Limpopo met T20 schools challenge
Die Coca-Cola T20 School Challenge kompetisie het begin in Oktober 2016 en oorgegaan in die nuwe jaar met die nasionale finale wat in Maart gespeel is. Dit behels dat elke…
Hoërskool Pietersburg – KULTUUR – PHS HELP OM DIE DEBAT IN LIMPOPO TE VERSTERK
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery admin_label=”Gallery” gallery_ids=”9874″ fullwidth=”on” show_title_and_caption=”off” show_pagination=”on” background_layout=”light” auto=”on” hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” caption_all_caps=”off” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” auto_speed=”4000″] [/et_pb_gallery][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] KULTUUR – PHS HELP OM DIE…

























