SA Ringtennis Kampioenskappe. Twee leerders van Hoërskool Pietersburg, Ilze Olley en Carla Craig, het die afgelope naweek aan die SA Ringtennis- kampioenskappe deelgeneem. Beide leerders het SA Kleure verwerf.
- Ilze Olley 0/16 (kaptein)
- Carla Craig 0/21
Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor