)

ECHS Hokkie Toernooi – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

ECHS Hokkie Toernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se dogters o.16A hokkiespan het aan die ECHS Hokkie Toernooi deelgeneem in Bloemfontein.

  • Dag 1: Die eerste dag het vir BVHS begin met n goeie wen van 2-0 teen Midstream College van Gauteng
  • Dag 2: Dag 2 het voortgebou op dag 1 en die span wen teen Hoërskool Rustenburg met 10-0. Sua van Rensburg is na die wedstryd as speler van die wedstryd aangewys deur die ECHS komitee. Daarna speel BVHS teen Sekondêre Meisieskool Oranje C en wen daardie wedstryd 5-0.
  • Dag 3: Die span het begin met ‘n vroeë wedstryd teen Sutherland High School, Centurion en wen 9-0. Lanelle van Reenen is aangewys as speler van die wedstryd deur die ECHS komitee.

Daarna het die uitspele begin en BVHS speel teen Hoër Volkskool Potchefstroom in die eerste rondte. BVHS wen 2-0. Die speler van die wedstryd soos aangewys deur die ECHS komitee is Charné Spalding.

Die 0/16’s se wedstyd teen Hoërskool Jim Fouché is afgestel weens weerlig en die spanne deel dus die punte.

Op hierdie dag word daar ook 2 spelers van die span gekies om in die “Selected teams match” deel te neem, Jolene Stevens en Lanelle van Reenen. Hierdie span het teen St. Anne’s Diocesan School gespeel. Die span teen St Anne’s het bestaan uit die beste spelers tussen al die ouderdomsgroepe van die toernooi.

Die prysuitdeling het ook op hierdie dag plaasgevind en die o/16’s het groot pryse ontvang.

  • Lezani Engelbrecht – Best defending player
  • Lanelle van Reenen – Best midfielder
  • Jolene Stevens – Player of the tournament.
Hiermee saam is daar ook verskeie spelers van BVHS gekies om na Nederland te toer.
  • 1. Zanne Deale
  • 2. Sua Jansen van Rensburg
  • 3. Gisele Meyer
  • 4. Jolene Stevens
  • 5. Kelebohile Mofokeng
  • 6. Seanna Wood
  • 7. Chelsey van der Merwe
  • 8. Lanelle van Reenen
  • 9. Lezani Engelbrecht

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://voortrekker.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal