Level 2 Gala. Grey College Primary learner, Petrus Swart, took part in the Level 2 gala, held at the Karen Muir Swimming Pool in Kimberley from 26 – 28 March.
The nine year old Petrus raked in 11 medals over the course of the three days. He won 4 gold, 6 silver and 1 bronze medal and made the most points for boys under 10.
Petrus Swart, leerder van Grey Kollege Primêr, het deelgeneem aan die Vlak 2 gala. Die gala is vanaf 26 tot 28 Maart by die Karen Muir Swembad in Kimberley aangebied.
Petrus het 11 medaljes ingeryg deur die loop van die drie dae. Hy wen 4 goue, 6 silwer en 1 brons medalje en behaal ook die meeste punte vir seuns onder 10.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegeprimary.com/
Foto verskaf