SA Ringtennis Kampioenskappe – Hoërskool Pietersburg
SA Ringtennis Kampioenskappe. Twee leerders van Hoërskool Pietersburg, Ilze Olley en Carla Craig, het die afgelope naweek aan die SA Ringtennis- kampioenskappe deelgeneem. Beide leerders het SA Kleure verwerf. Meer…








