Pieties Hokkie. Verskeie Pieties hokkie spanne het die afgelope week toere onderneem. Die o.15 A dogtersspan en die o.16A hokkieseuns het die afgelope week deelgeneem by Menlopark. Die 1ste span hokkieseuns het weer op hul beurt na NWU gereis om deel te neem aan die hokkie kliniek.
Eerstespan hokkieseuns uitslae:
Hierdie manne het uitstekend presteer. Hulle wen 5 wedstryde en speel 2 gelykop.
- PHS teen Kempton Park: wen 5-0
- PHS teen Potch Gimnasium: wen 1-0
- PHS teen Hoërskool Trio: gelykop 0-0
- PHS teen Hoërskool Centurion: wen 3-0
- PHS teen Eduplex: wen 6-0
- PHS teen HTS Witbank: gelykop 0-0
- PHS teen Hoërskool EG Jansen: wen 4-0Wen 5 en speel 2 gelyk op.
O.16A hokkieseuns uitslae:
- PHS teen Menlopark B: wen 2-0
- PHS teen Waterkloof B: wen 2-1
- PHS teen Hoërskool Linden: gelykop 0-0
- PHS teen Hoërskool Transvalia: wen 1-0
- PHS teen Hoërskool Monument: verloor 0-1
- PHS teen Noordheuwel: wen 1-0
- PHS teen Hoërskool Kemptonpark: wen 1-0
- PHS teen Hoërskool Sasolburg: wen 1-0
- PHS teen Hoërskool Kemptonpark: wen 2-0
- PHS teen Hoërskool Monument (semi’s): wen 1-0
- PHS teen Hoërskool Waterkloof (finaal): verloor0-1
Hoërskool Pietersburg o.16A hokkie span eindig 2de by die Menlo Toernooi.
Individuele prestasies:
- Franco Jones – Top Goal scorer
- Hanru Marais – Speler van wedstryd teen Noordheuwel
- Dihan van Rensburg – Speler van Wedstryd teen Monument
O.15A Hokkie dogters uitslae:
- PHS teen Hoërskool Menlopark 16 B: wen 1-0
- PHS teen Hoërskool Kempton 15A: gelykop 1-1
- PHS teen Hoërskool Waterkloof 16B (Shoot outs): wen 2-0
- PHS teen Parktown girls 16A: gelykop 1-1
- PHS teen Helpmekaar Kollege 16A: verllo o-1
- PHS teen Hoërskool Linden 16A: gelykop ) 0-0
- PHS teen Hoërskool Sasolburg 15A: wen 1-0
- PHS teen Noordheuwel 15A: verloor 0-1
- PHS teen Menlopark 15A: verloor 0-1
- PHS teen Helpmekaar 15A: wen 6-0
- PHS teen Kemptonpark 16A: wen 2-0
- PHS teen Transvalia 16A: verloor 1-2
- PHS teen Affies 16B: gelykop 0-0
- PHS teen Hoërskool Linden 16A (Shoot outs): wen 2-0
Hoërskool Pietersburg 15A dogters hokkiespan eindig 7de uit 14 spanne.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf