SA Atletiekkampioenskap. Hoërskool Goudveld in Welkom se atlete het goed gevaar by die SA Atletiekkampioenskap die naweek in Pretoria.
Uitslae:
- Ruhan Dreyer: Spiesgooi – eindig 6de met ‘n afstand van 54.79m
- Tyla Wasmuth: Gewigstoot – eindig 6de met ‘n afstand van 12.10m
- Carli Taljaard: Diskus – eindig 17de met ‘n afstand van 35,13m
- Brits Reynders: Diskus – eindig 23ste met ‘n afstand van 34.05m
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








