)

SA Atletiek Kampioenskap – Hoërskool Ermelo presteer

SA Atletiek Kampioenskap. Sewe alete van Hoërskool Ermelo het vanaf 21 tot 23 Maart aan die SA Atletiek Kampioenskap deelgeneem. Die kampioenskap is aangebied by Pilditch Stadion in Pretoria.

EHS het uitmuntend gevaar tydens die kampioenskap en eindig met die volgende uitslae:

  • Kryn Romijn (o.18 seuns) behaal ’n eerste plek (Goud) in die 400m met ’n tyd van 46,45 sekondes.
  • Mia Davel (o.20 dogters) eindig tweede in hoogspring met ’n hoogte van 1,73 meter.

Die volgende atlete het deelgeneem aan die finale deel van hul onderskeie items:

  • Tyrone Berning (o.20 seuns) spring ’n hoogte van 2 meter en eindig negende in hoogspring.
  • Mnqobi Mabusa (o.16 seuns) eindig negende in 1500m in 4:20,27 sekondes.
  • Aletha Kloppers (o.16 dogters) behaal ’n sewentiende plek in die 3000m met ’n tyd van 11:06,97 sekondes.

Tydens die uitdunrondes het die volgende atlete ook presteer:

  • Eizma Swart (o.18 dogters) eindig sestiende in gewigstoot met ’n afstand van 12,25 meter.
  • Luan Greyling (o.18 seuns) behaal ’n vierde plek in sy 800 meter uitdunne met ’n tyd van 1:57,94 sekondes.
  • Tyrone Berning (o.20 seuns ) hardloop die 400 meter hekkies in 54,07 sekondes en eindig vierde.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s: Hilton Kotze Photography

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal