)

You are sponsoring

SA Atletiek Kampioenskap - Hoërskool Ermelo presteer

SA Atletiek Kampioenskap. Sewe alete van Hoërskool Ermelo het vanaf 21 tot 23 Maart aan die SA Atletiek Kampioenskap deelgeneem. Die kampioenskap is aangebied by Pilditch Stadion in Pretoria. EHS…