SA Atletiekkampioenskap – Afrikaanse Hoër Seunskool
SA Atletiekkampioenskap. Sestien Affie-atlete is gekies is om Gauteng-Noord by die SA Atletiekkampioenskap te verteenwoordig. Die kampioenskap vind vanaf 27 Maart tot 29 Maart in Kaapstad plaas. O.15 O.17 O.19…
SA Atletiekkampioenskap – Hoërskool Jim Fouché leerder skitter
SA Atletiekkampioenskap. Bertus (Bertie) Cruywagen, ‘n matriekleerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die SA Atletiekkampioenskap deelgeneem. Hy het deurgedring na die 200 m mans…
SA Atletiekkampioenskap – Sekondêre Meisieskool Oranje
SA Atletiekkampioenskap. ‘n Maand gelede het twee Oranjeniete die 1ste plek op die Vrystaat-kampioenskap gedeel. Vrydag, by die SA Atletiekkampioenskap was hulle weer die eerste twee atlete oor die eindstreep!…
SA Atletiekkampioenskap – Hoërskool Goudveld
SA Atletiekkampioenskap. Hoërskool Goudveld in Welkom se atlete het goed gevaar by die SA Atletiekkampioenskap die naweek in Pretoria. Uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf









