SA Atletiekkampioenskap. Sestien Affie-atlete is gekies is om Gauteng-Noord by die SA Atletiekkampioenskap te verteenwoordig.
Die kampioenskap vind vanaf 27 Maart tot 29 Maart in Kaapstad plaas.
O.15
- Emil Blanche, 1 500m en 800m
- Xander du Preez, 3 000m
- Louis Last, Spiesgooi
O.17
- Emil Els, 1 500m en 800m
- Roal Jansen van Vuuren, 1500m en 800m
- Bjorn Erlank, 3000m en 1500m
- Luan de Villiers, 800m
- Dewald Bezuidenhout, Gewigstoot en Diskus
- Hengert van Tonder, Diskus
- Francoise Boshoff, 400m en 400m hekkies
- Thomas Labuschagne, 40 m
O.19
- Werner Gouws, 800m
- Reghardt Hattingh, 3000m
- Francoise Fourie, Spiesgooi
- Jordan Meyer, Gewigstoot
- Chris Moller, 110m hekkies
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








