)
Afrika Atletiekkampioenskap – Afrikaanse Hoër Seunskool skitter

Afrika Atletiekkampioenskap – Twee uitmuntende atlete van die Afrikaanse Hoër Seunskool, Emil Els (graad 10) en Werner Gouws (graad 12), het onlangs Suid-Afrika se naam hoog gehou. Hierdie twee Affie…

Affie-Akademie – Afrikaanse Hoër Seunskool

Affie-Akademie. 🎓🇿🇦 AFFIES SKITTER INTERNASIONAAL! 🌍Drie Affies. Drie kontinente. Drie Olimpiese wetenskapskompetisies. Affies is vanjaar in die uitsonderlike posisie om nie net een nie, maar drie briljante jong wetenskaplikes na…

Afrikaspele Swem – Afrikaanse Hoër Seunskool

Afrikaspele Swem. 🏅 AFFIE-SWEMMER SKITTER BY AFRIKASPELE 🏊‍♂️ Christiaan Esterhuysen, ’n graad 12-leerder van Affies, het onlangs Suid-Afrika met trots verteenwoordig by die AUSC Streek 5 Jeugspele in Swakopmund, Namibië…

Affie-Rugby – Afrikaanse Hoër Seunskool

Affie-Rugby. Sewe-en-veertig Affies by Blou Bulle Spanne ingesluit. Nie minder nie as 47 Affies is by verskeie spanne van die Blou Bulle ingesluit vir die wintervakansie se toernooie. Een van…

JSE Investment Challenge – Afrikaanse Hoër Seunskool

JSE Investment Challenge. Vier matriekleerders van Affies, Xavier de Wet, Diaan Venter, Zander van Niekerk en Edrich Grobler, het puik presteer in die JSE Investment Challenge vir Maart. Die span…

JSE Investment Challenge – Afrikaanse Hoër Seunskool

JSE Investment Challenge. Nie minder nie as 39 spanne, van 4 seuns per span, neem vanjaar aan die JSE Investment Challenge deel. Daar is meer as 500 spanne van regoor…

Affie-Gholffees – Afrikaanse Hoër Seunskool

Affie-Gholffees. Die sewentiende Affie-Gholffees het verlede Maandag op Wingate Gholfbaan afgeslaan. Twaalf skole van regoor die land het aan hierdie jaarlikse fees deelgeneem. Na dag 2 se beterbal puntespel, wat…

SA Atletiekkampioenskap – Afrikaanse Hoër Seunskool

SA Atletiekkampioenskap. Sestien Affie-atlete is gekies is om Gauteng-Noord by die SA Atletiekkampioenskap te verteenwoordig. Die kampioenskap vind vanaf 27 Maart tot 29 Maart in Kaapstad plaas. O.15 O.17 O.19…

Waterpolo – Afrikaanse Hoër seunskool

Waterpolo. Waterpolo uitslae van Affies by toernooie vanaf 27 Februarie tot 2 Maart. 1ste span – Reef Cup Toernooi O.15A – Parktown Toernooi O.14A – Jeppe Feestoernooi Lees meer skolenuus:…

Wetenskap-Olimpiade – Afrikaanse Hoër Seunskool

Wetenskap-Olimpiade. Twee Graad 12 leerders van Affies, Nicolas Alberts en Andru van Zyl, het onlangs aan die finale rondte van die Wetenskap-Olimpiade deelgeneem. Nicolas behaal die nasionale eerste plek in…

Grey Kollege skaaktoernooi – Afrikaanse Hoër Seunskool

Grey Kollege skaaktoernooi. Sestien skaakspelers van Affies het die afgelope naweek aan die Grey Kollege skaakstoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Die toernooi is oor 5 rondtes beslis en 67 skaakspanne van…

Akademiese prysuitdeling – Afrikaanse Hoër seunskool

Akademiese prysuitdeling. Affies se Akademiese prysuitdeling is Woensdagaand in die Potgietersaal aangebied. ‘n Spesiale woord van geluk aan die vier Dux-leerders van 2024: Trofees ontvang: vak-trofees: graad 10’s van 2024:…

Skole Waterpolo – Afrikaanse Hoër Seunskool

Skole Waterpolo. Afrikaanse Hoër Seunskool Skole Waterpolo uitslae van verskeie toernooie en wedstryde waaraan daar van 14 tot 16 Februarie deelgeneem is. 2de span – Northwood Toernooi: 1stes en o.14A`s…

Affie Atletiek – Afrikaanse Hoër Seunskool

Affie Atletiek. Die Affie atletiek span het oor die afgelope naweek aan een van die lekkerste byeenkomste op die Affie-atletiekkalender in Nelspruit deelgeneem. Skole wat deelgeneem het was AHS, Afrikaanse…

O.19 Protea Toetskrieketspan – Afrikaanse Hoër Seunskool

O.19 Protea Toetskrieketspan. Twee Oud-Affies, Jorich van Schalkwyk (2024) en Divan de Villiers (2024), is vir die O.19 Protea toetskrieketspan gekies. Die span gaan twee toetse in Januarie teen Engeland…

Affie-Rugby Oriënteringsdag – Afrikaanse Hoër seunskool

Affie-Rugby Oriënteringsdag. Affies se voornemende graad 8’s van 2025 is vandag op die Loftus Versfeld se velde verwelkom. Nie minder nie as 180 kannetjies se vaardighede en fisiese vermoëns is…

Robotika Olimpiade – Afrikaanse Hoër Seunskool

Robotika Olimpiade. Die Affie-manne het gekook by die Robotika Olimpiade. Quinn Pollard en Stean Visser, beide in graad 9, het Saterdag aan die Nasionale Finaal van die World Robotics Olimpics…

Die Hoofseundas – Afrikaanse Hoër Seunskool

Die Hoofseundas. Die geskiedenis van die Hoofseundas van Affies word sedert 2005 jaarliks van een hoofman na die volgende oorgedra. Na byna 20 jaar om die nekke van sekerlik van…

Wêreld Robotika Olimpiade – Afrikaanse Hoër Seunskool

Wêreld Robotika Olimpiade. Sewentien Affies het Saterdag, 27 Julie, aan die Noord-Gauteng uitdunne van die Wêreld Robotika Olimpiade (WRO) deelgeneem. Die Olimpiade is by Curro Woodhill College aangebied. Ses van…

Bulls Skole-rugby kapteins – Afrikaanse Hoër Seunskool

Bulls Skole-rugby kapteins. Nege Affies is as kapteins en onderkapteins van die verskeie Bulls Skoles-rugby Kapteins aangewys. Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://www.affies.com/ Foto’s verskaf

SA Skole Krieket – Afrikaanse Hoër Seunskool

SA Skole Krieket. Graad 11 Affies-leerder, Jorich van Schalkwyk, is gekies vir die SA Skole-krieket span. Die span speel vandag, 21 Desember, ‘n T20 wedstryd teen die SA Colts op…

Titans Krieketspanne – Afrikaanse Hoër Seunskool

Titans Krieketspanne. Talle Affie-krieketspelers neem gedurende die vakansie vir provinsiale spanne deel. Twee Affies krieketspelers, Ruben Groenewald (gr. 10) en Lukas Janse van Rensburg (gr. 12) is as die kapteine…

Dewald Donald van Affies in SA Skole Rugbyspan

Baie geluk aan Dewald Donald van Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria wat ingesluit is