Akademiese prysuitdeling. Affies se Akademiese prysuitdeling is Woensdagaand in die Potgietersaal aangebied.
‘n Spesiale woord van geluk aan die vier Dux-leerders van 2024:
- Ulrick Smit: 93,3%
- Emil Els (graad 9), 92,9%
- Ivan Pope (graad 10), 93,0%
- Iddo van Daalen (graad 11), 93,9%
Trofees ontvang: vak-trofees: graad 10’s van 2024:
- Afrikaans: Ivan Pope
- Wiskunde: Rubin Webb en Ivan Pope
- Inligtingstegnologie: Ruan Brummer
- Rekenaartoepassingstegnologie: Alexander Coetzer Kristensen
- Wiskunde Geletterdheid: Christiaan Combrink
- Ingenieursgrafieka en -ontwerp: Sebastian du Plessis
- Geskiedenis: Lourens Swanepoel
- Besigheidstudies: Callie Visagie
- Engels Huistaal: Ben Cilliers
- Musiek: Ben Cilliers
- Alpha Wiskunde: Ben Cilliers en Armand du Preez
- Engels: (First additional Language): Ettiene van der Merwe, Jean Laubscher en Joshua Bergh
- Lewensoriëntering: Joshua Bergh
- Fisiese Wetenskap: Ivan Pope
- Lewenswetenskappe: Joshua Bergh, Ivan Pope en Paul-Ralph Smit
- Rekeningkunde: Paul-Ralph Smit en Hanno Vosloo
- Ekonomie: Hanno Vosloo
- Toerisme: Hannes Roos
- Duits: Rieghardt Strauss
Vaktrofees: Graad 11’s van 2024
- Rekeningkunde: Divan Venter en Iddo van Daalen
- Alpha wiskunde: Iddo van Daalen
- Fisiese Wetenskappe: Iddo van Daalen
- Wiskunde: Iddo van Daalen
- Besigheidstudies: Tian Beyers
- Lewenswetenskappe: Wihan Koster, Christian Gous en Andru van Zyl
- Musiek: Christiaan Gous
- Engels Huistaal: Andru van Zyl
- Duits: Stephan Grobler
- Geskiedenis: Luan Jansen van Vuuren
- Geografie: Luan Jansen van Vuuren
- Afrikaans: Danie Kruger
- Engels (First Additional Language): Danie Kruger
- Lewensoriëntering: Stef Pretorius
- Ekonomie: Henrico Silvis
- Rekenaartoepassingstegnologie: Henrico Silvis
- Toerisme: Edrich van Onselen
- Ingenieursgrafika en -ontwerp: Reynhardt Van Staden
- Wiskundige Geletterdheid: Zach Visser
- Inligtingtegnologie: Divan Venter
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








