Nuwe Onderwysers – Affies heet Onnies welkom
Nuwe Onderwysers – Die Afrikaanse Hoër Seunsskool is verheug om vanjaar ’n groep nuwe onderwysers en assistente by hul span te verwelkom. Elke Onnie word ’n inspirerende en suksesvolle Affie-loopbaan…
COSAFU o.20 Atletiek Jeugkampioenskap – Affies
COSAFU o.20 Atletiek Jeugkampioenskap. Twee Affie-atlete blink uit op internasionale verhoog. Twee uitmuntende atlete van Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria, Francois Boshoff en Dewald Bezuidenhout, het die Suid-Afrikaanse vlag hoog…
Afrikaspele Swem – Afrikaanse Hoër Seunskool
Afrikaspele Swem. 🏅 AFFIE-SWEMMER SKITTER BY AFRIKASPELE 🏊♂️ Christiaan Esterhuysen, ’n graad 12-leerder van Affies, het onlangs Suid-Afrika met trots verteenwoordig by die AUSC Streek 5 Jeugspele in Swakopmund, Namibië…
Rugby 2025 1ste tuiswedstryde – Affies teen Helpmekaar Kollege
Rugby 2025 1ste tuiswedstryde. Affies se rugbyspanne het vandag, 15 Maart, hul Rugby 2025 1ste tuiswedstryde van die seisoen teen Helpmekaar Kollege gespeel. Affies uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Wetenskap-Olimpiade – Afrikaanse Hoër Seunskool
Wetenskap-Olimpiade. Twee Graad 12 leerders van Affies, Nicolas Alberts en Andru van Zyl, het onlangs aan die finale rondte van die Wetenskap-Olimpiade deelgeneem. Nicolas behaal die nasionale eerste plek in…
Grey Kollege skaaktoernooi – Afrikaanse Hoër Seunskool
Grey Kollege skaaktoernooi. Sestien skaakspelers van Affies het die afgelope naweek aan die Grey Kollege skaakstoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Die toernooi is oor 5 rondtes beslis en 67 skaakspanne van…
Grey Kollege Skaaktoernooi – Hoërskool Fichardtpark skitter
Grey Kollege Skaaktoernooi. Hoërskool Fichardtpark het hulself onomwonde gevestig as die top-skaakspan in die Vrystaat. Tydens die Grey Kollege Skaaktoernooi het die Fichie-skaakkampioene algeheel vyfde by toernooi, en 1ste in…
Akademiese prysuitdeling – Afrikaanse Hoër seunskool
Akademiese prysuitdeling. Affies se Akademiese prysuitdeling is Woensdagaand in die Potgietersaal aangebied. ‘n Spesiale woord van geluk aan die vier Dux-leerders van 2024: Trofees ontvang: vak-trofees: graad 10’s van 2024:…
Gerrie Berner Tennis Festival – Kearsney College
Gerrie Berner Tennis Festival. Photo: Connor van Heerden, Max East, Jason Denekamp, Michael Hean, Finn Coningham, Luca Giai-Minietti, Angus Fyvie Kearsney’s 1st tennis team has returned from the annual Gerrie…
O.19 Protea Toetskrieketspan – Afrikaanse Hoër Seunskool
O.19 Protea Toetskrieketspan. Twee Oud-Affies, Jorich van Schalkwyk (2024) en Divan de Villiers (2024), is vir die O.19 Protea toetskrieketspan gekies. Die span gaan twee toetse in Januarie teen Engeland…
Affie-Rugby Oriënteringsdag – Afrikaanse Hoër seunskool
Affie-Rugby Oriënteringsdag. Affies se voornemende graad 8’s van 2025 is vandag op die Loftus Versfeld se velde verwelkom. Nie minder nie as 180 kannetjies se vaardighede en fisiese vermoëns is…
Die Hoofseundas – Afrikaanse Hoër Seunskool
Die Hoofseundas. Die geskiedenis van die Hoofseundas van Affies word sedert 2005 jaarliks van een hoofman na die volgende oorgedra. Na byna 20 jaar om die nekke van sekerlik van…
SA Skole Krieket – Afrikaanse Hoër Seunskool
SA Skole Krieket. Graad 11 Affies-leerder, Jorich van Schalkwyk, is gekies vir die SA Skole-krieket span. Die span speel vandag, 21 Desember, ‘n T20 wedstryd teen die SA Colts op…
Titans Krieketspanne – Afrikaanse Hoër Seunskool
Titans Krieketspanne. Talle Affie-krieketspelers neem gedurende die vakansie vir provinsiale spanne deel. Twee Affies krieketspelers, Ruben Groenewald (gr. 10) en Lukas Janse van Rensburg (gr. 12) is as die kapteine…
Affies Krieket – Afrikaanse Hoër Seunskool sluit seisoen af
Affies Krieket. Affies Krieket se eerste krieketspan het gisteraand hul afsluiting in die rugbyklubhuis gehou. Die matriekseuns, Jacques Erasmus, Matt van der Mescht, JL van Rensburg, Wilco de Bruin, Henno…
Erries speel wintersport teen Affies en Ben Viljoen
Hoërskool Ermelo se dogters het Saterdag, 10 Maart 2018 te staan gekom teen Hoërskool Ben Viljoen
Grey Kollege Sportuitslae – 16 Mei 2016
HOKKIE 0/14B het verlede week teen Saints gespeel en 3-3 gelyk op gespeel
Uitslae Grey teen Affies
Vir die volledige uitslae van die spanne Grey teen Affies,





















