HoĆ«rskool Ermelo se dogters het Saterdag, 10 Maart 2018 te staan gekom teen HoĆ«rskool Ben Viljoen van Groblersdal op hul tuisveld.Ā Uitstekende hokkie en netbal is gespeel soos net die Erries kan.
Die netbal se wedstryde is gekenmerk deur pragtige spanwerk en deursettingsvermoƫ. Erries is geweldig trots op elke dogter wat haar beste gelewer het. Die tellingswas as volg: (Erries se tellings is eerste geplaas): o/14A (9-10), o/14B (11-12), o/15A (11-18), o/15B (3-15), o/16A (10-19), o/16B (1-44), o/17A (18-7), Eerstespan (15-24).
Die hokkie het hul uiters goed van hul taak gekwyt met pragspel op die veld en het nooit ophou veg nie. Die uitslae was as volg: 0/14Aās wen oortuigend 11-0 met sewe doele wat in die eerste helfte aangeteken word en vier in die tweede helfte.Ā Baie geluk aan hierdie span wat Errie-guts getoon het.Ā Danel Olivier teken 3 doele aan, met Elandri Swart, Surika Struwig en Sinethemba Nkosi wat elk 2 doele slaan, AlonĆ© Arnoldi en Kayla van der Meyden slaan elk `n doel vir hierdie span. Die 0/15A-span speel pragtige hokkie en wen 4-0.Ā Baie geluk aan Nadia Kluyts wat 2 doele aanteken. Margha Greyling en Mpho Mashela teken elk een doel aan.Ā Die 0/16ās speel aanskoulike hokkie.Ā Zeldine Pienaar teken hierdie span se wendoel aan en die spel eindig met ān 1-0 telling.Ā Geluk aan die tweedespan wat pragtige hokkie gespeel het en ān telling van 4-0 bymekaar gemaak het.Ā Hierdie span het bewys dat eenheid samespel bevorder.Ā Baie geluk aan Yonette Fourie wat 2 doele aanteken met ZelnĆ© de Jager en TheanĆ© Arnoldi wat elk 1 doel slaan.Ā Die eerstespan verloor na ān harde wedstryd met 1-2.Ā HannĆ© Swart teken hierdie span se doel aan.
Die Erries se rugbyspanne het op Vrydag 9 Maart 2018 teen Afrikaanse HoĆ«r Seunskool te staan gekom op Erries se tuisveld. Die spanne het hard gespeel teen ān skool wat bekend staan as een van die top rugby-skole in Suid-Afrika.
Die tellings was as volg: (EHS-tellings eerste):
o/14A: 5-45 (Carlo da Silva teken die drie aan)
o/14B: 5-29
o/15A: 24-52 (Jac Conradie, Dillon Pearce, Lourens Erasmus en Richard Cloete druk elk ān drie en GĆ¼nter Badenhorst verdoel twee drieĆ«.
o/15B: 0-50
o/16A: 22-14 (Luke Bulford en Zuzu Mabuza druk elk ān drie terwyl Hardus Rothmann twee gedruk het. Hy verdoel ook een drie en ān strafskop en Thamsanqa Nyantsumbe verdoel nog ān drie.
o/16B: 0-43
Derdespan: 8-17
Tweedespan: 5-44 (Charl Breytenbach druk die drie)
Eerstespan: 13-33 (Gejhan Thyssen druk een drie en Walter Visser en Johan Nel skop elk ān strafskop oor)
Dankie vir jul harde werk, seuns!Hokkies vs Ben Viljoen: (Saterdag 10 Maart 2018)
o/14A: 11-0
o/15A: 4-0
o/16A: 1-0
Tweedes: 4-0
Eerstes: 1-2
Netbal vs Ben Viljoen: (Saterdag 10 Maart 2018)
o/14A: 9-10
o/14B: 11-12
o/15A: 11-18
o/15B: 3-15
o/16A: 10-19
o/16B: 1-44
o/17A: 18-7
Eerstespan: 15-24
o/15B: 0-50
o/16A: 22-14
o/16B: 0-43
Derdespan: 8-17
Tweedespan: 5-44
Eerstespan: 13-33Eerskomende Saterdag speel die Erries se netbal, dogtershokkie en rugby tuis teen Witteberg van Bethlehem.Hokkies vs Ben Viljoen: (Saterdag 10 Maart 2018)
o/14A: 11-0
o/15A: 4-0
o/16A: 1-0
Tweedes: 4-0
Eerstes: 1-2
Netbal vs Ben Viljoen: (Saterdag 10 Maart 2018)
o/14A: 9-10
o/14B: 11-12
o/15A: 11-18
o/15B: 3-15
o/16A: 10-19
o/16B: 1-44
o/17A: 18-7
Eerstespan: 15-24
Foto heel bo:Ā BernĆ© de Kock in aksie