)

Kwaggas Presteer by Oos-Kaap Atletiek

Twaalf atlete van Hoƫrskool Cradock het die week van 6 tot 9 Maart 2018 deelgeneem aan die Oos-Kaap Atletiek te Port Elizabeth. Hierdie groep atlete presteer pragtig te midde van die wisselende weer en verower altesaam ses medaljes by hierdie byeenkoms: een goud, een silwer en vier brons.

Showan Mayeki wen goud in die S.O/14 200m asook brons in die S.O/14 100m.

Roshay Hendricks wen ā€˜n silwer in die D.O17 100mH met Cherwin Butler, Janade Bouwer en Marike Dannhauser wat elk ook brons wen in die M.O/19 Hoogspring, M.O/19 Driesprong en V.O/19 400m onderskeidelik.

Ten tye van verslaggewing was finale tye nog nie beskikbaar nie.

Baie geluk aan elkeen van hierdie atlete wat die seisoen op ā€˜n hoĆ« noot afgesluit het!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal