)
Hoërskool Cradock – Multisport fasiliteit in gebruik geneem

Hoërskool Cradock. Hoërskool Cradock se dag het uiteindelik aangebreek. Daar was baie ure ingesit in hierdie projek en Hoërskool Cradock kan nou spog met n multisport fasiliteit. The school is…

Oos-Kaap Netbal – Hoërskool Cradock leerders in span

Oos-Kaap Netbal. Ses leerders van Hoërskool Cradock is verkies vir OOS-KAAP Netbalspanne. Hulle gaan van 25 – 28 Junie aan die “All Ages” Interprovinsiale netbaltoernooi in Boksburg deelneem. Meer skolenuus:…

Hoërskool Cradock leerder presteer by Poort Nasionale Skryfkompetisie

Lariska Rossouw Hoërskool Cradock lewer elke jaar skrywers op wat presteer en wie se skryfstukke, prosa en poësie, opgeneem en gepubliseer word in “Die Poort” nasionale uitgawe. Hierdie jaar is…

CHS-Netbal neem deel aan Despatch Sportfees

CHS is verteenwoordig deur Roshay Hendricks (kaptein). Andiswa Futuse, Chulumanco Duka, Angela Nqabisa, Ané Nortje, Zaanri Hay, Jana du Toit, Anushka Pieterse en Candice Bosch. (Foto verskaf) Hoërskool Cradock se…

Hoërskool Cradock Hokkie

(Foto verskaf) CHS hokkie het deelgeneem aan die Despatch sportfees wat van 13 tot14 Maart by Hoërskool Despatch Despatch plaasgevind het. Die dogters was onoorwonne in al hul wedstryde en…

Hoërskool Cradock Landsdiens

CHS Landsdiens het hul eerste gebiedskamp vir 2020 onder die wakkende oë van mnr en mev Duvenhage en mnr en mev Cronje gehou. Foto’s verskaf

Hoërskool Cradock Swemmers presteer

Drie swemmers van Hoërskool Cradock was uitgenooi om aan die Top 8 Gala te Port Elizabeth deel te neem. Hierdie gala word jaarliks gehou waar die 8 vinnigste swemmers in…

Hoërskool Cradock beleef puik interskole

Dit is lekker om Inter skole te wen Die jaarlikse interskole tussen Hoërskool Cradock en Gill Kollege het op 26 en 27 Julie plaasgevind. Dit was ‘n ekstra-spesiale naweek vir…

Hoërskool Cradock sportdag vs Hoër Volkskool

Op Saterdag, 13 Julie, het Hoërskool Cradock Hoërskool se rugby-,netbal- en hokkiespanne tuis teen die Hoër Volkskool kragte gemeet. Op die rugbyveld was die wedstryde gekenmerk deur harde aanskoulike rugby.…

Hoërskool Cradock presteer tydens sporttoernooie

Die wintervakansie is tradisioneel die tyd van interprovinsiale en nasionale sporttoernooie wat landwyd in ‘n verskeidenheid van sportsoorte plaasvind. Hoërskool Cradock se leerders is jaarliks goed verteenwoordig by hierdie toernooie,…

Hoërskool Cradock neem afskeid van personeel

CHS het onlangs afskeid geneem van drie personeel wat die Kwagga-familie in Desember verlaat. Mnr. J.R Foreman was verbonde aan CHS sedert Januarie 2017 en het verskeie rolle vertolk. Hy sal…

CHS PREFECTS VISIT THE ANIMAL SHELTER

The prefects of Cradock High School visited the Cradock Animal Shelter (CAS) on Saurday 20 October, to help with the cleaning and maintenance of the kennels and grounds. The group…

CHS Matrikulante vier hul laaste dag

Op Vrydag, 19 Oktober, het die lui van die Hoërskool Cradock skoolklok nie net die begin van ‘n nuwe skooldag aangedui nie. Die klok het ook gelui ter aankondiging van…

Hoërskool Cradock kies hoofleiers vir 2019

Hoërskool Cradock se vier nuwe hoofleiers, wat in 2019 die voortou gaan neem, is onlangs tydens die jaarlikse CHS Prysuitdeling aangewys. Elize-Mari Gerber (tweede van regs) en Pieter-Ben Smit (tweede…

CHS BELEEF BESIGE SPORTNAWEEK

Die sportmanne en -vroue van Hoërskool Cradock was die afgelope naweek bedrywig op verskeie terreine. Terwyl die atlete in Bloemfontein deelgeneem het, het CHS se tennisspanne kragte gemeet teen spanne…

Hoërskool Cradock bied suksesvolle Top 10 Atletiekbyeenkoms aan

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Die jaarlikse Bestmed TAMS Superspar Madibaz Top 10 Atletiekbyeenkoms het op Saterdag 13 Oktober by die Cradock Sportkompleks plaasgevind. Hierdie byeenkoms is vanjaar vir die dertiende…

KWAGGAS NEEM AFSKEID

Die leerders en personeel van Hoërskool Cradock moes die afgelope week die amper-ondenkbare doen en afskeid neem van twee groot geeste by Hoërskool Cradock. Mnre. Adolf Gouws en Abrie Le…

CHS LEERLINGRAAD WOON LEIERSKAMP BY

Gedurende die afgelope langnaweek het die nuwe leerlingraad van Hoërskool Cradock ‘n leierskamp bygewoon. Hierdie kamp het plaasgevind by De Keur, in die Hofmeyr distrik, by James en Delina Jordaan.…

Kwagga-pret in die sneeu

Tydens die afgelope naweek het vele mense en gesinne die tog aangepak na al die sneeubedekte bergpasse en omliggende dele. Dit is duidelik dat daar groot genot geput is, soos…

Hoërskool Cradock krieketspelers na OP-Krieketproewe

Vier krieketspelers van Hoërskool Cradock, Musa Green, Liyabona Rasmeni, Raymond Tom en Khanya Papu, is na ‘n reeks proewe gekies om aan die finale rondte OP-proewe deel te neem. Baie…

CHS TENNISSPELERS NEEM DEEL AAN TOERNOOI

Op 01 en 02 September het drie tennisspelers van Hoërskool Cradock deelgeneem aan die Brain Bands Mini 3 Toernooi in Port Elizabeth.

CHS PRESTEER BY ALIWAL EISTEDDFOD

Op 29 Augustus het die leerders van Hoërskool Cradock deelgeneem aan die jaarlikse Aliwal Eisteddfod. Die leerders het uitgeblink in die musiek-, sang- en drama-afdelings.

HOëRSKOOL CRADOCK LEERLINGRAAD INGEHULDIG

Op Vrydag, 31 Augustus, is die nuwe leerlingraad van Hoërskool Cradock amptelik ingehuldig tot hul termyn.

Hoërskool Cradock sprankel by interskole

Vanaf 6 tot 9 Augustus het die gronde van Hoërskool Cradock behoorlik soos ‘n miernes gewemel van bedrywighede tydens die jaarlikse interskole teen Gill Kollege van Somerset-Oos.

Hoërskool Cradock interskole Gholf

Op Woensdag 8 Augustus het Hoërskool Cradock en Gill College se jaarlikse gholf interskole wedsryd in goeie gees op die pragtige Cradock Gholfbaan plaasgevind.

CHS-netbal skitter teen Gill College

Hoërskool Cradock se eerste netbalspan het in die jaarlikse interskole-wedstryd korte mette met Gill College van Somerset-Wes gemaak en ‘n oorwinning met ‘n rekordtelling van 48 – 10 behaal.

Hoërskool Cradock sprankel by interskole vs Gill College

Vanaf 7 tot 9 Augustus het die gronde van Hoërskool Cradock behoorlik soos ‘n miernes gewemel van bedrywighede tydens die jaarlikse interskole teen Gill Kollege van Somerset-Wes. Selfs die ysige…

CRADOCK HIGH SCHOOL GOLF CHAMPIONSHIP

On Friday 27 July, the CHS Closed School Championship was played at the Cradock Golf Club. The format was a medal competition and any registered CHS learner could enter for…

Hoërskool Cradock Netbal wen Hoër Landbouskool Winterberg

Vyf netbalspanne van CHS het op 28 Julie teen Hoër Landbouskool Winterberg op Fort Beaufort kragte gemeet.

Kwagga Bedrywig in verskeie sportsoorte

Tydens die afgelope skoolvakansie, terwyl baie van ons ontspan en van die ysige weer probeer wegkruip het, het

Kwagga Attends SAAF Winter Camp

Iviwe Booysen, matriculant at Cradock High School, had the privilege of attending the Young Falcons Aviation

Hoërskool Cradock kry besoek van JPD Productions Gauteng

Op Woensdag 18 Julie 2018 het vier akteurs van JPD Productions die voorgeskrewe graad 12 gedigte  opgevoer

Hoërskool Cradock Netbal vs Hoër Volkskool

Hoërskool Cradock het verlede Saterdag met ses netbalspanne na Graaff-Reinet gereis om teen Hoër Volkskool te

Cradock High School celebrates Mandela Day

The late Nelson Mandela once said: “Education is the most powerful weapon which you can use to change the

Kwagga gekies vir OPP-rugbyspan

Delaré Schoeman, ‘n matrikulant van Hoërskool Cradock, is onlangs gekies vir die o/19 OPP-rugbyspan.  Delaré

Hoërskool Cradock koester die kunste

CJ Langenhoven het eenmaal gesê: “Om te lewe is ‘n kuns”.  By Hoërskool Cradock is hierdie woorde sigbaar in

Cradock Hoërskool Gholfdag

Op Saterdag 09 Junie 2018, het die Cradock Gholfbaan gewemel van spelers wat deelneem aan die jaarlikse CHS

Hoërskool Cradock hokkie vs. Hoërskool Aliwal-Noord

 Die hokkiedogters van Hoërskool Cradock het die afgelope Saterdag gemengde welslae op die hokkieveld behaal

Hoërskool Cradock rugby vs. Hoërskool Aliwal-Noord

Op die rugbyveld van Hoërskool Cradock het die Kwaggas die afgelope Saterdag goeie uitslae gelewer.teen

Hoërskool Cradock netbal vs. Hoërskool Aliwal-Noord

Hoërskool Cradock se sportspanne het die afgelope naweek op hul tuisveld teen die spanne van Hoërskool

Hoërskool Cradock rugby kry nuwe borgskap

Toeskouers wat onlangs ‘n CHS rugbywedstryd bygewoon het sou opmerk dat die eerste rugbyspan van

Kwaggas kook in Karate

Drie leerders van Hoërskool Cradock het die afgelope maand deelgeneem aan die United World Karate South

Hoërskool Cradock hou kuieraande

Mei-maand in Cradock is Knipmesbraai-tyd. Die Kwaggas het vanjaar die vierde Knipmesbraai aangebied op 25

Hoërskool Cradock koor bedrywig

Die skoolkoor van Hoërskool Cradock, onder leiding van mev. Anne Bekker, is vanjaar sestig toegewyde stemme

Hoërskool Cradock – Netbal teen Middelburg

Die netbalspanne van Hoërskool Cradock het op Saterdag 19 Mei 2018 na Middelburg gereis om Hoërskool

Cradock High School Hockey shows determination

On Saturday 19 May 2018 two hockey teams from Cradock High School played against Hangklip High School

Hoërskool Cradock muurbal

Wat op die oog af ‘n titaniese stryd tussen die muurbalspanne van Hoërskool Cradock en Gill College van

CHS hokkie lewer goeie uitslae teen De Aar

Op Saterdag 12 Mei 2018 het die dogters-hokkiespanne van Hoërskool Cradock kragte gemeet teen dié van

Kwagga ingesluit by Griekwaspan

Ilana Steenkamp (op die foto bo:), netbalspeler van Hoërskool Cradock, is onlangs ingesluit in die o/18-