)

Kwagga-pret in die sneeu

Tydens die afgelope naweek het vele mense en gesinne die tog aangepak na al die sneeubedekte bergpasse en omliggende dele. Dit is duidelik dat daar groot genot geput is, soos van ouds, in die bou van sneeumanne, asook sneeugevegte.

Die leerders en personeel van Hoërskool Cradock het ook hul deel van winterwonderpret gehad. Die bekoring van ‘n sneeulandskap is iets besonders vir klein en groot. Hoewel sommige nog bietjie moet werk aan hul sneeumanbou-vernuf kan ander solank inskryf vir internasionale kompetisies. Cradock staan beslis nie terug vir die Switsers van die Alpe nie!

Op die foto bo: Leerders van Hoërskool Cradock geniet die sneeu wat die afgelope naweek die landskap in ‘n winterwonderland verander het.

Voor: Nicola Koegelenberg

Agter, vlnr: Mienke de Wet, Nadia du Plessis, Bruzelia Martins

Foto links: J.R Foreman, sportorganiseerder by Hoërskool Cradock, spog met die sneeuman wat hy gebou het die afgelope naweek.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal