Ian Pauch (speler) en Mnr. Gustav Steinhöbel (spanbestuurder) is in die Wes-Kaap Gholfspan ingesluit wat vanaf 30 September tot 2 Oktober, by die Kingswood Gholfbaan, aan die “Heptangular Series” gaan deelneem.
Daar sal 36 gaatjies per dag gespeel word. Hoërskool Punt is baie trots op hierdie leerder en personeellid.
(Foto): Ian Pauch, Mnr. G. Steinhöbel