Hoërskool Cradock netbal klop De Aar
CHS het op Saterdag, 12 Mei 2018 na De Aar gereis vir ‘n netbal-wedstryd. Â
Tennisspeler van CHS neem deel aan Interprovinsiale toernooi
Terwyl die meeste van ons die afgelope langnaweek gebruik het om te ontspan saam met familie en vriende en die
KWAGGA-FAMILIE VERWELKOM NUWELING
Hoërskool Cradock is onlangs begroet deur ‘n nuweling wat by die span aangesluit het. ‘n Baie interessante wese
KWAGGAS PRESTEER BY KYKNET KOMPETISIE
Twee leerders van Hoërskool Cradock, Elize-Mari Gerber en Pieter-Ben Smit het verlede week deelgeneem aan die
CHS Rugby Toer na Oudtshoorn
Hoërskool Cradock se eerste rugbyspan het van 27-30 April 2018 ‘n toer onderneem na Oudtshoorn, waar hulle
CHS o/15 rugby vaar goed tydens Toernooi
Hoërskool Cradock se o/15-rugbyspan het Donderdag 26 April 2018 aan Queens College se rugbytoernooi
Hoërskool Cradock netbal te sterk vir Tarkastad
Vyf netbalspanne van CHS het Saterdag, 5 Mei 2018 , op hul tuisbaan teen Tarkastad kragte gemeet. CHS was in al
CHS NETBAL KLOP BURGERSDORP
Vyf netbalspanne van Hoërskool Cradock het Dinsdag, 24 Mei 2018 na Burgersdorp gereis om teen Burgersdorp
Kwaggas vereer met Springbok-Toekenning
Twee matrikulante van Hoërskool Cradock is die afgelope week beloon vir jare se harde werk. Shané de Waal en
Hoërskool Cradock Redenaars deur na volgende ronde
Redenaars van Hoërskool Cradock het die afgelope week deelgeneem aan die ATKV-Redenaarskompetisie in Port
Kwaggas ingesluit in Provinsiale Netbalspanne
Lenay Booysen en Houghlynne Swarts van Hoërskool Cradock is die afgelope naweek tydens ‘n finale rondte
Hoërskool Cradock neem deel aan Poort Nasionale Skryfkompetisie
Twee leerders van CHS is gekies om hul poësie te publiseer in die Poort tydskrif.
Hoërskool Cradock hokkie presteer
Hokkiespelers van Hoërskool Cradock is vinnig besig om naam te maak vir hulself. Hoewel beide die seuns- en
Hoërskool Cradock seunshokkie v/s Aliwal-Noord
Op Maandag 16 April 2018 het die eerste en tweede seunshokkiespanne van Hoërskool Cradock
Theron Du Plessis Mnr & Mej CHS gekroon
Op Woensdag 11 April 2018, het deelnemers in die jaarlikse Theron du Plessis Mnr. & Mej. CHS
CRADOCK DISTRIKSNETBALPROEWEÂ
Na afloop van die Cradock Distriksnetbalproewe op 12 April 2018 is altesaam een en twintig
CHS Rugby vs Hangklip
Hoërskool Cradock het die afgelope naweek in Queenstown meegeding teen die netbal- en
Hoërskool Cradock oud-skoliere presteer
Die afgelope week is CHS oorval met opwindende nuus en gebeure, nie slegs van ons huidige leerders
Hoërskool Cradock netbal teen Hangklip
Agt netbalspanne van Hoërskool Cradock het Saterdag, 14 April 2018, teen Hangklip in Queenstown
Mnr & Mej Cradock Hoërskool skouspel binnekort op die planke
Die gewilde Theron du Plessis Mnr & Mej CHS vind vanjaar plaas op Woensdag 11 April 2018. Hierdie jaarlikse
CHS-NETBAL VAAR GOED BY DESPATCH-TOERNOOI
Hoërskool Cradock se 1ste netbalspan het op Vrydag 23 en Saterdag 24 Maart 2018 aan die Despatch
CHS Rugby by Despatchfees
Hoërskool Cradock se 1ste rugbyspan het die afgelope naweek deelgeneem aan die Despatch
Elf rugbyspelers van Hoërskool Cradock deur na Distrikte proewe
Elf rugbyspelers van Hoërskool Cradock deur na Distrikte proewe op 6 Maart 2018 het die Sone-Rugbyproewe
Oud-skolier van Hoërskool Cradock blink uit op die US Woordfees verhoog
Wian Taljaard, ‘n oud-skolier va Hoërskool Cradock en tweede-jaar dramastudent aan die Universiteit van
Hoërskool Cradock se Tweedespan pak Tarkastad se Eerstes
Hoërskool Cradock se tweede rugbyspan het Saterdag, 17 Maart 2018 die eerste rugbyspan van Hoërskool
Hoërskool Cradock se Hokkiedogters presteer goed tydens Sparfees
Op Saterdag 17 Maart 2018 het die eerste hokkiespan van Cradock Hoërskool deelgeneem aan die Sparfees in
Kwaggas Presteer by Oos-Kaap Atletiek
Twaalf atlete van Hoërskool Cradock het die week van 6 tot 9 Maart 2018 deelgeneem aan die Oos-Kaap
Goeie begin vir CHS Hokkieseisoen
Op Saterdag 10 Maart 2018 het Hoërskool Cradock se 1ste hokkiespan deelgeneem aan die Gill
Hoërskool Cradock Rugby klop Kirkwood
Hoërskool Cradock het die naweek van 10 Maart 2018 aan die Gill Sportfees te Somerset-Oos deelgeneem. ‘n Baie kompiterende Hoërskool Kirkwood is ingedeel om teen CHS te speel. Die Kwaggas…
CHS netbal vaar goed by Gill Netbalfees
Hoërskool Cradock se o.19A-netbalspan het op 10 Maart 2018 aan Gill Kollege se Netbalfees te
CHS Landsdiens spandeer middag by DBV
Die lede van Hoërskool Cradock se Landsdiens het verlede week besoek afgelê by die DBV in Cradock.
Goeie Krieket-seisoen vir Hoërskool Cradock
Hoërskool Cradock het Saterdag 24 Februarie 2018 eers met PJ Olivier van Grahamstad met 19 lopies
CHS vaar goed in Curro Tennistoernooi
Die eerste seunstennisspan van Hoërskool Cradock het die afgelope week gaan deelneem aan die Curro
Hoërskool Cradock se tennisspelers ontvang pette
Tennisspelers van Hoërskool Cradock se eerste seunspan, met die pragtige pette wat aan hulle geborg
Cradock High School: 45 years young and still going strong!!
It is virtually impossible to capture the essence of a year of immense highlights in a mere 120 pages. But
CHS Tennisspelers vereer vir hul toewyding
Anika Marais en Yahron van Dyk, twee tennisspelers van Hoërskool Cradock, het die afgelope paar weke
CHS Tennisspelers lewer goeie uitslae in toernooi
Hoërskool Cradock se eerste tennisspanne het van 22 tot 24 Februarie 2018 deelgeneem aan die
Hoërskool Cradock atlete presteer tydens Chris Hani byeenkoms
Die Cradock Sportkompleks het die afgelope Saterdag gewemel van atlete wat van regoor die Chris Hani
Kwaggas hou swemgala
Tydens die jaarlikse kleure-gala op Dinsdag 13 Februarie 2018 het die leerders van Hoërskool Cradock
Hoërskool Cradock beoefen ou tradisie
Op Dinsdag 13 Februarie 2018 het die nuwe graad 8-leerders van Hoërskool Cradock deelgeneem aan
Hoërskool Cradock vaar goed by Distrikte Atletiekbyeenkoms
Op Saterdag 10 Februarie 2018 het 41 van Hoërskool Cradock se atlete deelgeneem aan die Distrikte
Hoërskool Cradock speel krieket teen Union High
Die 0/15 krieketspan van Cradock Hoërskool, het op 15 Februarie 2018 met Union High kragte gemeet
‘Die Beer’ vermaak Oos-Kaap leerders
Op Vrydag 9 Februarie 2018 het leerders van Hoërskool Cradock, Gill Kollege en Adelaide Gimnasium
Cradock Hoërskool swemmer ontvang Oos-Kaap toekenningÂ
Theuns van der Nest, swemmer van Hoërskool Cradock het die afgelope week ‘n pragtige toekenning ontvang vanaf Eastern Cape Aquatics. Theuns is aangewys as die swemmer wat die beste vordering…
Cradock Hoërskool bied Noodhulp-inligtingsessie aan
Op 9 Februarie 2018 het 30 van Hoërskool Cradock se leerders die voorreg gehad om ‘n noodhulp-
Cradock Hoërskool krieket presteer
Op Saterdag 10 Februarie 2018 het CHS met Union High se 2de span te Cradock kragte gemeet. Union
Hoërskool Cradock se 1ste krieketspan wen oortuigend
Hoërskool Cradock se eerste krieketspan het Saterdag op sy tuisveld in alle afdelings van die spel die
Hoërskool Cradock tennis presteer
Die 29 Januarie 2018 het die jaarlikse OP Platteland tennisproewe plaasgevind te Cradock. Die
Cradock High School Colour Run once again a huge success
On Friday 02 February 2018, the annual CHS Colour Run took place and a sea of white
















