)

‘Die Beer’ vermaak Oos-Kaap leerders

Op Vrydag 9 Februarie 2018 het leerders van Hoërskool Cradock, Gill Kollege en Adelaide Gimnasium die voorreg gehad om na ‘n humoristiese vertoning te kyk wat gehandel het oor stylfigure, beeldspraak en die bou van die drama.

JP Productions, ‘n teatergeselskap van Gauteng, lê jaarliks besoek af by CHS en het die leerders met die Anton Chekhov-stuk ‘Die Beer’ gehelp om die bogenoemde aspekte van taal en drama te verstaan.  Skitterende teaterspel en tong-in-die-kies teks het leerders se aandag vasgevang en verseker dat hierdie vertoning nie gou vergeet sal word nie!

Hoërskool Cradock bedank graag die buurskole en leerders wat hierdie vertoning bygewoon het.

Op die foto heel bo:

Leerders wat Vrydag na ‘n opvoering van ‘Die Beer’ gekyk het.
Vlnr:    Andre Dickens, Ryan Hayes, Michael Du Raan (Gill); Clairigan Jacobs, Ilana Steenkamp, Jeanri Nortje (CHS);  Haley Webster, Leila Snayers, Lusandra Tau
Op die verhoog is die akteurs van die JP Productions geselskap.

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal