)
Interprovinsiale Tennistoernooi – Hoërskool Cradock

Interprovinsiale Tennistoernooi. Vyf leerders van Hoërskool Cradock, Cindy Duvenhage, Truby Willard, Liané van der Walt, Adrio Fourie en John-Henry King, neem vanaf 9 tot 12 Januarie aan die Interprovinsiale tennistoernooi…

VRL-lede vir 2025 – Hoërskool Cradock

VRL-lede vir 2025. Graad12 – van links agter: Siyolise Moss, Siqalo Daki, Corné Slabbert, Michael Kitchen, Camryn van Wyk, Zani de Bruin, Shani Coetzee. Middel: Ineke van der Merwe, Lilitha…

Oos-Kaap skole Netbal – Hoërskool Cradock leerders in spanne

Oos-Kaap skole Netbal. Bianca Duvenage en Tuané Taai van Hoërskool Cradock is onderskeidelik vir die o.16- en o.14-Oos-Kaap-netbalspan gekies.  Die spanne gaan vanaf 16 tot 19 Junie aan die SA…

2023 ATKV-Redenaarskompetisie – Hoërskool Cradock presteer

2023 ATKV-Redenaarskompetisie. Ses redenaars van Hoërskool Cradock het aan die 2023 ATKV-Redenaarskompetisie te Gqeberha deelgeneem. Van die ses leerders wat deelgeneem het, is twee leerders, Ineke van der Merwe en…

ATKV- Redenaarskompetisie – Hoërskool Cradock

ATKV- Redenaarskompetisie. Ses van Hoërskool Cradock se leerders, Truby Willard, Almae Willard, Inneke van der Merwe, Richelle Jansen van Rensburg, Liané van der Walt, en Fatimah Bosch het aan die…

Tennis – Hoërskool Cradock vs Hoërskool Middelburg

Tennis. Op 6 Maart het twintig tennis spelers van hoërskool Cradock na Middelburg gereis vir hul jaarlikse tennis wedstryd teen Middies. Die eerste en tweede seuns- en dogterspanne het die…

Hoërskool Cradock sprankel by interskole vs Gill College

Vanaf 7 tot 9 Augustus het die gronde van Hoërskool Cradock behoorlik soos ‘n miernes gewemel van bedrywighede tydens die jaarlikse interskole teen Gill Kollege van Somerset-Wes. Selfs die ysige…

Kwagga Bedrywig in verskeie sportsoorte

Tydens die afgelope skoolvakansie, terwyl baie van ons ontspan en van die ysige weer probeer wegkruip het, het

Hoërskool Cradock kry besoek van JPD Productions Gauteng

Op Woensdag 18 Julie 2018 het vier akteurs van JPD Productions die voorgeskrewe graad 12 gedigte  opgevoer

Hoërskool Cradock Netbal vs Hoër Volkskool

Hoërskool Cradock het verlede Saterdag met ses netbalspanne na Graaff-Reinet gereis om teen Hoër Volkskool te

Kwagga gekies vir OPP-rugbyspan

Delaré Schoeman, ‘n matrikulant van Hoërskool Cradock, is onlangs gekies vir die o/19 OPP-rugbyspan.  Delaré

Hoërskool Cradock koester die kunste

CJ Langenhoven het eenmaal gesê: “Om te lewe is ‘n kuns”.  By Hoërskool Cradock is hierdie woorde sigbaar in

Hoërskool Cradock hokkie vs. Hoërskool Aliwal-Noord

 Die hokkiedogters van Hoërskool Cradock het die afgelope Saterdag gemengde welslae op die hokkieveld behaal

Hoërskool Cradock rugby vs. Hoërskool Aliwal-Noord

Op die rugbyveld van Hoërskool Cradock het die Kwaggas die afgelope Saterdag goeie uitslae gelewer.teen

Hoërskool Cradock netbal vs. Hoërskool Aliwal-Noord

Hoërskool Cradock se sportspanne het die afgelope naweek op hul tuisveld teen die spanne van Hoërskool

Hoërskool Cradock rugby kry nuwe borgskap

Toeskouers wat onlangs ‘n CHS rugbywedstryd bygewoon het sou opmerk dat die eerste rugbyspan van

Kwaggas kook in Karate

Drie leerders van Hoërskool Cradock het die afgelope maand deelgeneem aan die United World Karate South

Hoërskool Cradock hou kuieraande

Mei-maand in Cradock is Knipmesbraai-tyd. Die Kwaggas het vanjaar die vierde Knipmesbraai aangebied op 25

Hoërskool Cradock koor bedrywig

Die skoolkoor van Hoërskool Cradock, onder leiding van mev. Anne Bekker, is vanjaar sestig toegewyde stemme

Hoërskool Cradock – Netbal teen Middelburg

Die netbalspanne van Hoërskool Cradock het op Saterdag 19 Mei 2018 na Middelburg gereis om Hoërskool

Hoërskool Cradock muurbal

Wat op die oog af ‘n titaniese stryd tussen die muurbalspanne van Hoërskool Cradock en Gill College van

CHS hokkie lewer goeie uitslae teen De Aar

Op Saterdag 12 Mei 2018 het die dogters-hokkiespanne van Hoërskool Cradock kragte gemeet teen dié van

Hoërskool Cradock netbal klop De Aar

CHS het op Saterdag, 12 Mei 2018 na De Aar gereis vir ‘n netbal-wedstryd.  

Tennisspeler van CHS neem deel aan Interprovinsiale toernooi

Terwyl die meeste van ons die afgelope langnaweek gebruik het om te ontspan saam met familie en vriende en die

KWAGGA-FAMILIE VERWELKOM NUWELING

Hoërskool Cradock is onlangs begroet deur ‘n nuweling wat by die span aangesluit het.  ‘n Baie interessante wese

KWAGGAS PRESTEER BY KYKNET KOMPETISIE

Twee leerders van Hoërskool Cradock, Elize-Mari Gerber en Pieter-Ben Smit het verlede week deelgeneem aan die

CHS Rugby Toer na Oudtshoorn

Hoërskool Cradock se eerste rugbyspan het van 27-30 April 2018 ‘n toer onderneem na Oudtshoorn, waar hulle

CHS o/15 rugby vaar goed tydens Toernooi

Hoërskool Cradock se o/15-rugbyspan het Donderdag 26 April 2018 aan Queens College se rugbytoernooi

Hoërskool Cradock netbal te sterk vir Tarkastad

Vyf netbalspanne van CHS het Saterdag, 5 Mei 2018 , op hul tuisbaan teen Tarkastad kragte gemeet. CHS was in al

Hoërskool Cradock- netbaltoer na Oudtshoorn

CHS se o/19A-netbalspan het op Vrydag 27 April 2018 na Oudtshoorn vertrek om aan die Klein Karoo-toernooi te

CHS NETBAL KLOP BURGERSDORP

Vyf netbalspanne van Hoërskool Cradock het Dinsdag, 24 Mei 2018 na Burgersdorp gereis om teen Burgersdorp

Kwaggas vereer met Springbok-Toekenning

Twee matrikulante van Hoërskool Cradock is die afgelope week beloon vir jare se harde werk. Shané de Waal en

Hoërskool Cradock Redenaars deur na volgende ronde

Redenaars van Hoërskool Cradock het die afgelope week deelgeneem aan die ATKV-Redenaarskompetisie in Port

Kwaggas ingesluit in Provinsiale Netbalspanne

Lenay Booysen en Houghlynne Swarts van Hoërskool Cradock is die afgelope naweek tydens ‘n  finale rondte

Hoërskool Cradock neem deel aan Poort Nasionale Skryfkompetisie

Twee leerders van CHS is gekies om hul poësie te publiseer in die Poort tydskrif.

Hoërskool Cradock hokkie presteer

Hokkiespelers van Hoërskool Cradock is vinnig besig om naam te maak vir hulself. Hoewel beide die seuns- en

Hoërskool Cradock seunshokkie v/s Aliwal-Noord

Op Maandag 16 April 2018 het die eerste en tweede seunshokkiespanne van Hoërskool Cradock

Theron Du Plessis Mnr & Mej CHS gekroon

Op Woensdag 11 April 2018, het deelnemers in die jaarlikse Theron du Plessis Mnr. & Mej.  CHS

CRADOCK DISTRIKSNETBALPROEWE 

Na afloop van die Cradock Distriksnetbalproewe op 12 April 2018 is altesaam een en twintig

CHS Rugby vs  Hangklip

Hoërskool Cradock het die afgelope naweek in Queenstown meegeding teen die netbal- en

Elf rugbyspelers van Hoërskool Cradock deur na Distrikte proewe

Elf rugbyspelers van Hoërskool Cradock deur na Distrikte proewe op 6 Maart 2018 het die Sone-Rugbyproewe

Oud-skolier van Hoërskool Cradock blink uit op die US Woordfees verhoog

Wian Taljaard, ‘n oud-skolier va Hoërskool Cradock en tweede-jaar dramastudent aan die Universiteit van

Hoërskool Cradock se Tweedespan pak Tarkastad se Eerstes

Hoërskool Cradock se tweede rugbyspan het Saterdag, 17 Maart 2018 die eerste rugbyspan van Hoërskool

Kwaggas Presteer by Oos-Kaap Atletiek

Twaalf atlete van Hoërskool Cradock het die week van 6 tot 9 Maart 2018 deelgeneem aan die Oos-Kaap

CHS Tennisspelers lewer goeie uitslae in toernooi

Hoërskool Cradock se eerste tennisspanne het van 22 tot 24 Februarie 2018 deelgeneem aan die

Hoërskool Cradock atlete presteer tydens Chris Hani byeenkoms

Die Cradock Sportkompleks het die afgelope Saterdag gewemel van atlete wat van regoor die Chris Hani

‘Die Beer’ vermaak Oos-Kaap leerders

Op Vrydag 9 Februarie 2018 het leerders van Hoërskool Cradock, Gill Kollege en Adelaide Gimnasium

Cradock Hoërskool swemmer ontvang Oos-Kaap toekenning 

Theuns van der Nest, swemmer van Hoërskool Cradock het die afgelope week ‘n pragtige toekenning ontvang vanaf Eastern Cape Aquatics.  Theuns is aangewys as die swemmer wat die beste vordering…

Hoërskool Cradock Krieketspelers gekies vir Winterberg-span

Die jaarlikse Winterberg o.17 krieketproewe het op 16 en 17 Oktober 2017 te Cradock plaasgevind.

Top 10 Atletiek deur Hoërskool Cradock sorg vir puik prestasies

Op Saterdag 14 Oktober 2017 het 831 atlete die tartanbaan van die Cradock Sportkompleks aan die