)

Kwaggas ingesluit in Provinsiale Netbalspanne

Lenay Booysen en Houghlynne Swarts van Hoërskool Cradock is die afgelope naweek tydens ‘n  finale rondte proewe onderskeidelik opgeneem in die o/17- en o/18 Oos-Kaap spanne.  Netbalspelers van regoor die provinsie het aan hierdie proewe deelgeneem en CHS is besonders trots op hierdie twee dogters wat in die bogenoemde spanne ingesluit is.

Die Oos-Kaap spanne neem later vanjaar deel aan die SA All-Ages toernooi en ons wens die dogters alle sterkte toe met hul voorbereidings.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal