)

Top 10 Atletiek deur Hoërskool Cradock sorg vir puik prestasies

Op Saterdag 14 Oktober 2017 het 831 atlete die tartanbaan van die Cradock Sportkompleks aan die brand gehardloop tydens die jaarlikse Bestmed, TAMS Superspar en Madibaz Skole Top 10 Atletiek byeenkoms.  Ook in die verskeie veld items het atlete hul beste voetjie voorgesit en puik prestasies gelewer.  Paarl Boys High wen die byeenkoms, met Paarl Gimnasium in algehele tweede plek en La Rochelle Girls High in derde plek.

Op die foto bo:

Voor vlnr:  R. Hendrik (Silwer, D o.16 100m hekkies)

Middel:      E. De Wet (Brons, D o.16 800m); K. Tafane (Silwer, S o.14 verspring); C. Jacobs (Silwer S                              o.17 1500m, Silwer S o.17 verspring)

Agter:        M. Dannhauser (Goud, D o.17 200m; Silwer D o.17 100m); J. Bouwer (Silwer S o.17                                      Verspring; Silwer S o.17 Driesprong)

Hoërskool Cradock is trots om hierdie fantastiese byeenkoms jaarliks te kan aanbied.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal