)

Hoërskool Cradock – Netbal teen Middelburg

Die netbalspanne van Hoërskool Cradock het op Saterdag 19 Mei 2018 na Middelburg gereis om Hoërskool Middelburg op die netbalbaan die stryd aan te sê.

Die juniorspanne speel goeie netbal en lewer wenslike uitslae. Die o/14A-span wen 33 – 25. Die o/14B-span speel ‘n harde werdstryd en wen net-net met 11 – 10 teen Middelburg se vierdespan.

Die o/16A-span het ‘n welverdiende oorwinning van 22 – 15 behaal terwyl die o/16B’s hul wedstryd met 23 – 3 teen Middelburg se derdespan wen. Die o/19B-span het baie kanse verspeel met swak gooiwerk in die wind en verloor hul wedstryd 21 – 16.

Geluk aan die netbalspanne van CHS wat op die dag die baan oorheers en goeie uitslae gelewer het.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal