)

CRADOCK DISTRIKSNETBALPROEWE 

Na afloop van die Cradock Distriksnetbalproewe op 12 April 2018 is altesaam een en twintig netbalspelers van Hoërskool Cradock in die onderskeie distrikspanne ingesluit:

o.18:  Ilana Steenkamp, Houghlynne Swarts, Tamsyne Lottering

o.17:   Andrea Felix, Chamrine Booysen, Lenay Booysen, Anika Hay

o.16:   Nicole le Perie, Micaila le Perie, Caroline Salters, Sisanda Zenzile, Jasmine Spangin

o.15:   Andiswa Futuse, Angela Nqabisa,  Chulumanco Duka, Mezhann Maclean, Zaanri Hay, Ané Nortje, Candice Bosch,
o.14:   Anushka Pieterse, Mariné le Roux

Hierdie spelers dring deur na die Chris Hani-proewe wat op 18 April 2018 in Queenstown plaasvind.  CHS wens elkeen van hierdie dogters baie geluk met hul prestasie tot dusver en ook sterkte toe vir die volgende rondte proewe.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal