DelarĆ© Schoeman, ān matrikulant van HoĆ«rskool Cradock, is onlangs gekies vir die o/19 OPP-rugbyspan.Ā DelarĆ© het ān paar tawwe rondes proewe deurgemaak om gekies te word vir hier provinsiale span wat binnekort aan die VKB Toernooi in Reitz gaan deelneem.Ā Hierdie span sal ook op 16 Julie te staan kom teen die Vrystaat Arende in ān wedstryd wat geskeduleer is om in Bloemfontein plaas te vind.
DelarĆ© is ān kranige rugbyspeler wat reeds die afgelope twee seisoene sy plek as agtsteman volstaan in CHS se eerste rugbyspan.Ā Hy is ook in 2018 aangewys as onderkaptein van hierdie span.
CHS wens DelarĆ© geluk met hierdie prestasie en vertrou dat hy die ervaring baie sal geniet.Ā Sterkte ook met die voorbereiding vir die komende wedstryd.