Sanchia-Lee Bernardo van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is ook in die Wes-Kaap o/18 Netbalspan, wat van 24 tot 29 Junie in Boksburg aan die SASN All Ages Toernooi gaan deelneem, ingesluit. HS Punt het nou 5 leerders wat in die onderskeie Wes-Kaap spanne ingesluit is.
Soos vroeer berig: Antorien Alberts (o/14), Winona Huisamen (o/17), Shani Pick (o/14) en Carmel Treurnicht (o/16).
Foto aangeheg: Sanchia-Lee Bernardo