)

Hoërskool Cradock netbal te sterk vir Tarkastad

Vyf netbalspanne van CHS het Saterdag, 5 Mei 2018 , op hul tuisbaan teen Tarkastad kragte gemeet. CHS was in aldie wedstryde heeltemal te sterk vir hul teenstanders.

Die hoofwedstryd tussen die o/19A-spanne is in ideale weersomstandighede gespeel. Die wedstryd is verkort na twee helftes van 15 minute elk. Tarkastad het nie ‘n antwoord gehad vir CHS se uitstekende aanvallende spel nie. CHS het teen rustyd met 20 – 2 voorgeloop en uiteindelik die wedstryd oortuigend met 34 – 7 gewen.

Die o/19B’s het met 27 – 5 gewen en die o/16A-span het ‘n wegholoorwinning van 39 – 5 behaal. Die o/16B-span wen op hul beurt baie gerieflik met 28 – 5 teen Tarkastad se o/15’s terwyl die o/14A-span 33 – 20 met hul teenstaanders afgereken het.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal