)

Hoërskool Cradock tennis presteer

Die 29 Januarie 2018 het die jaarlikse OP Platteland tennisproewe plaasgevind te Cradock.  Die tennisspelers van van Hoërskool Cradock het oudergewoonte baie goed gedoen en 5 spelers word ingesluit in die OP Plattelandspan.  Ten spyte van bitter warm weer was die tennis van hoogstaande gehalte.

Baie geluk aan die volgende spelers wat tot die OP Platteland Span vir 2018 verkies is:

o/16 dogters

Jani Hatting

Adri Henning (Reserwe)

o/19 seuns

Yahron van Dyk

o/19 dogters

Anika Marais

Ilana Steenkamp

Baie geluk aan al die spelers.  OP Plattelande speel Dinsdag 27 Februarie 2018 hul eerste wedstryd teen Albanie te Cradock.  Kom ondersteun gerus hierdie jong spelers en beleef self hul pragtige spel en talent.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal