)
Cradock Hoërskool Gholfdag

Op Saterdag 09 Junie 2018, het die Cradock Gholfbaan gewemel van spelers wat deelneem aan die jaarlikse CHS

Hoërskool Cradock oud-skoliere presteer

Die afgelope week is CHS oorval met opwindende nuus en gebeure, nie slegs van ons huidige leerders

Hoërskool Cradock netbal teen Hangklip

Agt netbalspanne van Hoërskool Cradock het Saterdag, 14 April 2018, teen Hangklip in Queenstown

CHS-NETBAL VAAR GOED BY DESPATCH-TOERNOOI

Hoërskool Cradock se 1ste netbalspan het op Vrydag 23 en Saterdag 24 Maart 2018 aan die Despatch

Hoërskool Cradock se Hokkiedogters presteer goed tydens Sparfees

Op Saterdag 17 Maart 2018 het die eerste hokkiespan van Cradock Hoërskool deelgeneem aan die Sparfees in

Goeie begin vir CHS Hokkieseisoen

Op Saterdag 10 Maart 2018 het Hoërskool Cradock se 1ste hokkiespan deelgeneem aan die Gill

Hoërskool Cradock Rugby klop Kirkwood

Hoërskool Cradock het die naweek van 10 Maart 2018 aan die Gill Sportfees te Somerset-Oos deelgeneem. ‘n Baie kompiterende Hoërskool Kirkwood is ingedeel om teen CHS te speel. Die Kwaggas…

CHS netbal vaar goed by Gill Netbalfees

Hoërskool Cradock se o.19A-netbalspan het op 10 Maart 2018 aan Gill Kollege se Netbalfees te

Goeie Krieket-seisoen vir Hoërskool Cradock

Hoërskool Cradock het Saterdag 24 Februarie 2018 eers met PJ Olivier van Grahamstad met 19 lopies

Hoërskool Cradock se tennisspelers ontvang pette

Tennisspelers van Hoërskool Cradock se eerste seunspan, met die pragtige pette wat aan hulle geborg

CHS Tennisspelers vereer vir hul toewyding

Anika Marais en Yahron van Dyk, twee tennisspelers van Hoërskool Cradock, het die afgelope paar weke

Kwaggas hou swemgala

Tydens die jaarlikse kleure-gala op Dinsdag 13 Februarie 2018 het die leerders van Hoërskool Cradock

Hoërskool Cradock beoefen ou tradisie

Op Dinsdag 13 Februarie 2018 het die nuwe graad 8-leerders van Hoërskool Cradock deelgeneem aan

Hoërskool Cradock vaar goed by Distrikte Atletiekbyeenkoms

Op Saterdag 10 Februarie 2018 het 41 van Hoërskool Cradock se atlete deelgeneem aan die Distrikte

Hoërskool Cradock speel krieket teen Union High

Die 0/15 krieketspan van Cradock Hoërskool, het op 15 Februarie 2018 met Union High kragte gemeet

Cradock Hoërskool bied Noodhulp-inligtingsessie aan

Op 9 Februarie 2018 het 30 van Hoërskool Cradock se leerders die voorreg gehad om ‘n noodhulp-

Cradock Hoërskool krieket presteer

Op Saterdag 10 Februarie 2018 het CHS met Union High se 2de span te Cradock kragte gemeet. Union

Hoërskool Cradock tennis presteer

Die 29 Januarie 2018 het die jaarlikse OP Platteland tennisproewe plaasgevind te Cradock.  Die

Cradock High School Colour Run once again a huge success

On Friday 02 February 2018, the annual CHS Colour Run took place and a sea of white

Hoërskool Cradock o/15 krieket klop Michausdal

Op Donderdag 1 Februarie 2018, het die o/15 krieket-spanne van Hoërskool Cradock en Michausdal

Hoërskool Cradock vind baat by Dynamic-ooreenkoms

Dynamic Hardeware het in 2016 die ‘I am a Dynamic Supporter’ projek by hul winkels in Cradock

Zabies word verwelkom by Hoërskool Cradock

NIL NISI NITENDO, “Niks sonder moeite moontlik”. Hierdie leuse van Hoërskool Cradock is ook van

CHS Matrikulante beloon vir harde werk

In die groot afwagting tot die uitslae van die nasionale senior eksamen het talle matrikulante regoor die

Kwaggas kook in geografie

Twee graad 11 Geografie-leerders van Hoërskool Cradock, het in die jaarlikse kaartwerkkompetisie ‘n

Hoërskool Cradock  se Top 10 Atletiek sorg vir talle rekords

Op Saterdag 14 Oktober2017 het die tartanbaan van die Cradock Sportkompleks gewemel van

Kwaggas neem afskeid van matrieks

Op Woensdag 18 Oktober het die 2017 matriekklas van Hoërskool Cradock vir oulaas as groep

Cradock Hoërskool besig op krieketveld

Die eerste krieketspan van Hoërskool Cradock het van 12-14 Oktober 2017 deelgeneem aan die

Kwaggas geniet voorreg om by Elizabeth Jordaan Tehuis te kuier

Die leerlingraad van Hoërskool Cradock het met Lentedag besoek afgelê by die inwoners van die

CHS leerders presteer by Eisteddfod

Agtien van Hoërskool Cradock se leerders het op 30 Augustus 2017 deelgeneem aan die jaarlikse Aliwal Eisteddfod.

Noodhulpspan van Cradock Hoërskool ontvang pette

Die noodhulpspan van Hoërskool Cradock het die afgelope week nuwe pette te ontvang.  Hugo