)

Hoërskool Cradock vind baat by Dynamic-ooreenkoms

Dynamic Hardeware het in 2016 die ‘I am a Dynamic Supporter’ projek by hul winkels in Cradock geloots.  Vir alle aankope deur oud-skoliere, die publiek sowel as die skool self ontvang CHS 3% van die totale bedrag terug in kontant.

Vir die tydperk van Augustus 2016 tot Junie 2017 ontvang Hoërskool Cradock ‘n pragtige bedrag van R16 532 van Dynamic DIY.

Die skool bedank graag die span van Dynamic DIY vir hierdie wonderlike inisiatief.  Dankie ook aan elke ouer, oud-skolier en ondersteuner wat op hierdie manier ‘n stewige bydrae tot die skool maak.

Op die foto bo:
Tony Del Guidice van Dynamic DIY oorhandig ‘n tjek aan Mnr. Adolf Gouws, skoolhoof van CHS.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal