)

Kwaggas neem afskeid van matrieks

Op Woensdag 18 Oktober het die 2017 matriekklas van Hoƫrskool Cradock vir oulaas as groep saamgekom om hul skoolloopbaan af te sluit.

Na twaalf jaar in die skoolbanke het die tyd aangebreek om die leisels oor te gee aan hul opvolgers en met alle erns te begin voorberei vir sekerlik een van die belangrikste eksamens wat hulle sal aflĆŖ.

Soos in vorige jare het die groep matrikulante ā€˜n heerlike ontbyt by die Victoria Manor geniet en stories uitgeruil oor hul mooiste herinneringe sowel as hul toekomsplanne.Ā  Hierhet elkeen ook ā€˜n Kwagga Toekenning ontvang wat beskryf waarvoor elkeen van hulle onthou sal word.Ā  Na afskeid van die ontbyt het die groep (vir oulaas) met die skoolbus na die Elize Coetzee saal gery waar hulle met ā€˜n erewag en gepaste afkeidsprogram begroet is.

Hierdie groep leerders het die afgelope vyf jaar hul stempel duidelik afgedruk en sommiges diep spore getrap by Hoërskool Cradock.  Ons wens vir hierdie Kwaggas is dat hul sal reik na nuwe hoogtes en elke dag sal onthou dat niks sonder moeite moontlik is.  Alle sterkte vir jul eindeksamen en jul reise vorentoe.

Op die foto:

CHS het in 2017 vier pare tweelinge in Graad 12 gehad.Ā  Hier is die leerders te sien tydens hul afskeidsontbyt by die Victoria Manor.

Voor vlnr:Ā  Ā  Ā  Ā  Ā  Ā  Ā  Marissa en Channah du Plessis
2e ry:Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā  Danexe en Janique van der Merwe
3e ry:Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā Ā  Brendan en Bronwin Julisen
Agter:Ā  Ā  Ā  Ā  Ā  Ā  Ā  Ā  Ā  Ā  Anica en Christine Slabbert

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal