Op Saterdag 10 Maart 2018 het HoĆ«rskool Cradock se 1ste hokkiespan deelgeneem aan die Gill Sportfees te Somerset-Oos, ān sportfees waarmee die Kwaggas dan ook hul wintersportseisoen mee afskop.
Die dogters se eerste wedstryd was teen HoĆ«r Volkskool, ān wedstryd vat CHS 2-0 wen.Ā Volgende kom die Kwaggas te staan teen die span van HoĆ«rskool Templeton.Ā Hierdie jong span wys wat in hul steek en wen ook hierdie kragmeting oortuigend 5-0.Ā Die doele is aangeteken deur Elandri Dannhauser (2), Minke de Wet (2) en Lara Marais (3).Ā Die volgende spelers was aangewys as Spelers van die Wedstryd: Annemi Blom en KC Ferreira (vs. Volkskool), LenĆ© Swart en Elandri Dannhauser (vs. Templeton).
Die meisies het tydens beide wedstryde goeie spanwerk en tegniek getoon, wat groot bydraende faktors was vir hul sukses.Ā Daar lĆŖ ān belowende seisoen voor vir hierdie groep meisies en CHS is voorwaar trots op die goeie manier waarop hierdie dogters hul seisoen afgeskop het.
Die volgende wedstryde vir hierdie span vind plaas op 17 Maart 2018 tydens die Spar Fees in Grahamstad asook die Despatch Sportfees op 24 Maart 2018.