Skolehokkie – HoĆ«rskool Fichardtpark trots op hokkiespelers
Skolehokkie. HoĆ«rskool Fichardtpark vier hokkieāmylpaal! Baie geluk aan die ses eerstespan skolehokkie manne wat die merkwaardige mylpaal van 50+ wedstryde vir die span bereik het! Hierdie prestasie is ān bewys…
National All Girlsā Festival – HoĆ«r Meisieskool Oranje
National All Girlsā Festival – HoĆ«r Meisieskool Oranje se o.18A-hokkiespan het op 30 April aan die National All Girls’ Festival in Stellenbosch deelgeneem. Hulle het weer hul naam in die…
Robday Bergsig Sport Festival – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Robday Bergsig Sport Festival – Die afgelope langnaweek was vol aksie en trots vir HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se sportspanne. Rugby-, hokkie- en netbalspelers het aan die Robday Bergsig Sport Festival…
100 Caps vir JuanĆ© – HoĆ«rskool Witteberg spog met hokkiespeler
100 Caps vir JuanĆ©. HoĆ«rskool Witteberg vier 100ste CAPS vir JuanĆ©! Tydens die afgelope naweek se Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks teen Goudveld het JuanĆ© Loubser (Gr. 12) ān merkwaardige mylpaal…
Gewaardeerde Afrigters – HoĆ«rskool Upington eer hul afrigters
Gewaardeerde Afrigters. By Uppies glo hulle dat afrigters nie net spanne bou nie ā hulle bou mense. Die skool is ongelooflik trots op hul afrigters wat dag na dag hul…
Eerste Seunshokkiespan – HoĆ«rskool Fichardtpark
Eerste Seunshokkiespan – HoĆ«rskool Fichardtpark is baie trots op hulle eerste seunshokkiespan. Die Fichie-manne het Woensdag, 22 April 2026, hul krag en vaardigheid op die hokkieveld gewys. Hulle het teen…
Mpumalanga-Hokkie – HoĆ«rskool Ermelo hokkiespelers styg uit
Mpumalanga-Hokkie. HoĆ«rskool Ermelo se Erries blink uit in Mpumalanga-hokkie! š Erries se harte klop van trots oor die uitmuntende prestasies van hul hokkiespelers wat verkies is tot die verskeie Mpumalanga-provinsiale…
Sport- en kultuurprestasies – HoĆ«rskool Langenhoven
Sport- en kultuurprestasies. HoĆ«rskool Langenhoven vier sport- en kultuurprestasies. HoĆ«rskool Langenhoven, Riversdal, is baie trots op ān groep leerders wat onlangs hul merk gemaak het op provinsiale, nasionale en streeksvlak.…
O.12 Noord-Vrystaat Hokkiespan – PrimĆŖre Skool Naudeville
o.12 Noord-Vrystaat Hokkiespan – PrimĆŖre Skool Naudeville is baie trots op Elle-Anne Roper en Amohelang Kolobi. Hulle is gekies vir die o.12 Noord-Vrystaat Hokkiespan. Hierdie prestasie is ān bewys van…
Sportspanne – HoĆ«rskool Strand
Sportspanne – HoĆ«rskool Strand se sportspanne het die afgelope naweek hul eerste amptelike wedstryde nĆ” die vakansie gespeel teen HoĆ«rskool Charlie Hofmeyr. Dit was ‘n dag vol aksie en trots!…
NWU Prestige Sportreeks Kwartfinale – HoĆ«rskool Montana
NWU Prestige Sportreeks Kwartfinale. š Monties-hokkie wys klas in NWU Prestige Sportreeks-kwartfinale. HoĆ«rskool Montana se hokkiespanne het op 10 en 11 April die NWU Prestige Sportreeks-bane oorheers. Die spelers het…
ECHS Hokkietoernooi – HoĆ«rskool De Aar spelers presteer
ECHS Hokkietoernooi. HSDA se eerste hokkiespan het van 3 tot 6 April aan die ECHS-toernooi in Bloemfontein deelgeneem. Die naweek was gevul met opwindende wedstryde, inspirerende afrigting, uitstekende sportmanskap en…
St Mary’s Plaatdivisie – HoĆ«rskool Eldoraigne o.16 hokkie wenners
St Mary’s Plaatdivisie. HoĆ«rskool Eldoraigne se hokkiedogters blink uit by St Maryās-toernooi. HoĆ«rskool Eldoraigne, Centurion, is uiters trots op hul o.16A-hokkiedogters wat van 27 tot 30 Maart aan die gesogte…
Merensky-hokkietoernooi – HoĆ«rskool Montana skitter
Merensky-hokkietoernooi. HoĆ«rskool Montana Seunshokkie Eerstespan Onoorwonne in Tzaneen. Die seunshokkie eerstespan van HoĆ«rskool Montana, Pretoria, het onlangs aan die gesogte Merensky-hokkietoernooi in Tzaneen deelgeneem. Teen sterk opposisie het die Monties…
o.15A Dogtershokkie-span – HoĆ«rskool Montana
o.15A Dogtershokkie-span – HoĆ«rskool Montana se o.15A dogtershokkie-span het die afgelope vakansie in Bloemfontein deelgeneem. Ten spyte daarvan dat hulle teen o.16-spanne deelgeneem het, het hulle puik presteer. Montana se…
Belgotex Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Upington maak hul merk
Belgotex Hokkietoernooi. Uppie 1ste dogters hokkiespan skitter by Belgotex-toernooi. HoĆ«rskool Upington se 1ste span hokkie dogters het hul merk gaan maak by die Belgotex-toernooi in Kaapstad. Wat hierdie span besonders…
BVHS 0.16-Hokkietoernooi – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
BVHS 0.16 Hokkietoernooi. BVHS 0.16A Dogtershokkiespan blink uit by BVHS o.16-Hokkietoernooi. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se 0/16A Dogtershokkiespan het onlangs aan die CUT & BVHS 0/16-hokkietoernooi deelgeneem ā en watter ongelooflike…
School Boy Hockey – Grey College’s outstanding results
School Boy Hockey. Congratulations to Grey College’s U.16A hockey team for their outstanding participation in the Nomad School Boy Hockey Festivals during the holidays. Your skill, determination, and teamwork shone…
St Mary’s Kloof Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl skitter
St Mary’s Kloof Hokkietoernooi. š HoĆ«rskool Gimnasium Paarl ā Hokkie Triomf vir o.16-hokkiedogters! Met vasberadenheid, spanwerk en ān ware Gim-gees het die dogters die St Mary’s Kloof Hokkietoernooi aangepak en…
Bloemhof o.16 Hokkietoernooi – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
Bloemhof o.16-hokkietoernooi. HMS Bloemhof o.16A-span wen Fairtree-toernooi! HoĆ«r Meisieskool Bloemhof se o.16A-hokkiespan het die Fairtree o.16-hokkietoernooi met styl gewen! Die dogters het ān ongelooflike reeks van agt wedstryde voltooi: sewe…
U16 Hockey Challenge Cup – HoĆ«rskool Zwartkop staan uit
U16 Hockey Challenge Cup. HoĆ«rskool Zwartkop se o.16-hokkiespanne skitter in die Kaap. HoĆ«rskool Zwartkop se o.16 A seuns- en dogterhokkiespanne het onlangs aan die Belgotex u16 Challenge Cup in Kaapstad…
St John’s Hokkietoernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje
St John’s Hokkietoernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje se o.14A span was weer koninginne van die St Johnās Hokkietoernooi. Die o.14A hokkiespan het St Johnās hokkietoernooi in Pietermaritzburg vir die tweede…
All Girls-hokkietoernooi – PrimĆŖre Meisieskool Oranje onoorwonne
All Girls-hokkietoernooi. PrimĆŖre Meisieskool Oranje stap onoorwonne weg by All Girls-hokkietoernooi! PrimĆŖre Meisieskool Oranje het tydens die All Girls Festival hul staal gewys en met ān uitstaande vertoning die enigste…
All Girls Hokkietoernooi – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
All Girls Hokkietoernooi. PrimĆŖre Meisieskool Oranje stel met trots die 2026 Eerste Hokkiespan bekend! š Oranje se 2026 Eerste Hokkiespan het reeds koers gekies na Kaapstad om deel te neem…
Skole-hokkie – HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet skitter
Skole-hokkie. O.16A Hokkie-span se Glorieryke Oorwinning. HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet se O.16A hokkie-span het Saterdag ān vertoning gelewer wat elke Volksie se hart vinniger laat klop het. Van die eerste fluitjie…
Uitstaande Hokkieprestasie – Dorethe, HoĆ«rskool Sentraal se trots
Uitstaande Hokkieprestasie. Dorethe Meyer vier ‘n merkwaardige mylpaal by HoĆ«rskool Sentraal. HoĆ«rskool Sentraal het rede tot groot trots nadat Dorethe Meyer verlede week haar 75ste wedstryd vir die Blokke gespeel…
Hokkiespan – Bergsig Akademie v/s Curro Klerksdorp
Hokkiespan – Bergsig Akademie het gister behoorlik geskitter op die hokkieveld teen Curro Klerksdorp. Van die eerste fluitjie af was dit duidelik dat Bergsig se hokkiespan met vuur in hul…
Greg Beling Hokkiefees – HoĆ«r Volkskool Graaff Reinet blink uit
Greg Beling Hokkiefees – HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet se hokkiespan het hierdie naweek met trots deelgeneem aan die Greg Beling Hokkiefees in Oos-Londen. Die toernooi, wat spanne van regoor Suid-Afrika lok,…
Voorseisoen-Toernooi – HoĆ«rskool Duineveld
Voorseisoen-Toernooi – Die 2026-hokkieseisoen het met groot opwinding afgeskop. HoĆ«rskool Duineveld het aan ān uitstekende voorseisoentoernooi in Kimberley deelgeneem. Die toernooi is aangebied deur HoĆ«rskool Noord-Kaap. Spanne van regoor die…
Balling Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Witteberg
Balling Hokkietoernooi – Die afgelope naweek het HoĆ«rskool Witteberg se hokkiespanne kragte gemeet tydens die Balling Hokkietoernooi. Dit het plaasgevind in Bethlehem. Ten spyte van uitdagende weersomstandighede is verskeie wedstryde…
Dust your Rust-toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje se o.16B wen
Dust your Rust-toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje se o.16B-hokkiespan het Saterdag in Bloemfontein geskitter. Hulle het nie net gewys dat hulle talentvol is nie. Hulle het bewys dat hulle vasberade…
Intensiewe Doelwagters Afrigting – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Intensiewe Doelwagters Afrigting – HoĆ«r Meisieskool Oranje se hokkiedoelwagters en afrigters het die afgelope naweek intensiewe doelwagters afrigting gekry. Jacques le Roux, internasionaal erkende doelwagterafrigter, het ān intensiewe afrigtingkursus aangebied…
Fairtree Sportfees – HoĆ«rskool Fichardtpark
Fairtree Sportfees – HoĆ«rskool Fichardtpark het wonderlike nuus ontvang. Fichies se sportspanne is genooi na die Fairtree Sportfees wat volgende jaar in Pretoria gaan plaasvind. Die uitnodiging na die Fairtree…
Provinsiale Binnenshuise Hokkiespanne – HoĆ«rskool Linden
Provinsiale Binnenshuise Hokkiespanne. HoĆ«rskool Linden vier sporttrots! HoĆ«rskool Linden, Randburg, Gauteng, is ongelooflik trots op drie uitstaande Lindeniete. Hulle is onlangs gekies is om hul provinsie te verteenwoordig in die…
Nuwe Sporthoofde – HoĆ«rskool Nelspruit
Nuwe Sporthoofde – HoĆ«rskool Nelspruit spog met twee nuwe Sporthoofde vir atletiek en Hokkie. Hierdie twee dinamiese aanstellings gaan die sportprogram na nuwe hoogtes neem. Me. Anica Cilliers is aangewys…
Junior Binnenshuise Hokkie IPT – Merensky Landbou Akademie
Junior Binnenshuise Hokkie IPT – Merensky Landbou Akademie is trots om aan te kondig dat Coach Reinhardt Blokker, gaan uitblink by die eerste Junior Binnenshuise Hokkie IPT. Van 31 November…
Elite Hokkietoer na Nederland – HoĆ«rskool Goudveld
Elite Hokkietoer na Nederland. š Gouties op Internasionale Hokkietoer ā ān Trotse Oomblik vir HoĆ«rskool Goudveld. HoĆ«rskool Goudveld in Welkom vier ān merkwaardige prestasie. Agt van hul talentvolle hokkiespelers is…
“Champ of champs” – PrimĆŖre Meisieskool skitterende kampioene
“Champ of champs.” š PrimĆŖre Meisieskool Oranje stap weg as die āChamp of Champsā! Die o.13A-hokkiespan van PrimĆŖre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het hul liga met glans gewen! Sodoende het…
MornĆ© Odendaal se terugkeer – HoĆ«r Meisieskool Oranje
MornĆ© Odendaal se terugkeer – HoĆ«r Meisieskool Oranje verwelkom met groot opgewondenheid die terugkeer van MornĆ© Odendaal. Hy keer terug na Oranje, as hoofafrigter van die o.18A-hokkiespan. NĆ” ān afwesigheid…
Mpumalanga Provinsiale Hokkiepelers 2026 – Laerskool Nelspruit
Mpumalanga Provinsiale Hokkiepelers 2026. š Laerskool Nelspruit | Nellies Hokkie Nuusflits – Finale Proewe! Die Nellies se harte klop van trots! Laerskool Nelspruit is verheug om aan te kondig dat…
Skitterende sportnaweek – HoĆ«rskool Goudveld uitmuntend in sport
Skitterende sportnaweek. Die Gouties het die afgelope naweek hul staal gewys met ān reeks uitmuntende sportprestasies wat die gees van toewyding, trots en uitnemendheid weerspieĆ«l. Dit was nie net ān…
Interskole Sport – HoĆ«rskool Langenhoven teen Overberg
Interskole Sport. HoĆ«rskool Langenhoven is verheug om aan te kondig dat die Dasse met oortuiging as Interskole 2025 se algehele wenners gekroon is! Hierdie oorwinning is nie net ān bewys…
Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks – HoĆ«rskool Witteberg
Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks – HoĆ«rskool Witteberg het onlangs hul sporttrots op indrukwekkende wyse bevestig. Hulle het vier ligatitels ingepalm tydens die gesogte Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks. Hierdie prestasie is…
Stadsliga Hokkie – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© eindig derde
Stads-liga Hokkie. š Triomf vir Jim FouchĆ© se Eerste Seunshokkiespan! Die eerste seunshokkiespan van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het hul staal gewys in ān intense uitspeelwedstryd teen HoĆ«rskool Fichardtpark. JF het…
Jaarlikse Interskole skitter – Oranje en Bloemhof Meisieskole
Jaarlikse Interskole skitter. Oranje en Bloemhof Skitter in Jaarlikse Interskole: ān Fees van Vrouesport. Die jaarlikse interskole-byeenkoms tussen HoĆ«r Meisieskool Oranje en HoĆ«r Meisieskool Bloemhof het vanjaar weer bewys waarom…
Hokkie-nuus van uitspele – HoĆ«rskool De Aar hoogtepunte
Hokkie-nuus van uitspele. š HoĆ«rskool De Aar se hokkiespanne sluit die seisoen af met glans en glorie. HoĆ«rskool De Aar (HSDA) se o.19A- en o.19B-spanne hul staal gewys tydens die…
O.18 Bloemfontein Hokkieliga – Grey Kollege teen Jim FouchĆ©
O.18 Bloemfontein Hokkieliga. Baie geluk aan Grey Kollege se 4de hokkiespan met hul uitstekende oorwinning in die eindstryd van die O.18 Bloemfontein Hokkieliga teen HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se 2de span.…
1Ste Span Hokkiemeisies – HoĆ«rskool Hermanus stel bekend
1Ste Span Hokkiemeisies. šļøRegstreeks vanaf die kusdorp Hermanus ā dis hokkietyd! HoĆ«rskool Hermanus het hul eerste span hokkiemeisies aangekondig, en as die opwarming iets is om op te gaan, gaan…
Nasionale Skole Hokkie – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl skitter
Nasionale Skole Hokkie. š HoĆ«rskool Gimnasium Paarl skitter op nasionale hokkie-verhoog! HoĆ«rskool Gimnasium Paarl het die afgelope naweek ān reeks uitsonderlike prestasies behaal tydens verskeie nasionale hokkietoernooie. Daarmee bevestig die…
Bloemhof hokkiespeler se veggees – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
Bloemhof hokkiespeler se veggees – ElrĆ© Oosthuizen, hokkiespeler van HoĆ«r Meisieskool Bloemhof het bewys dat jy nie haar veggees kan breek nie. Self nie met ‘n gebreekte neus nie! Met…


























































