Rising Champions Cup Hokkie – Hoër Meisieskool Bloemhof
Rising Champions Cup Hokkie. 🏑 Bloemhof se o.14A-hokkiespan blink uit by nasionale toernooi! Hoër Meisieskool Bloemhof se o.14A-hokkiespan het hul staal gewys by die Rising Champions Cup wat onlangs by…
Super 12-hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof verras
Super 12-hokkietoernooi. 🏑 Bloemhof blink uit in Super 12-hokkie – Oranje getroef! Hoërskool Bloemhof van Stellenbosch het op die openingsdag van die 2025 Fairtree Super 12-hokkietoernooi in Bloemfontein hul staal…
Pullen en Howell hokkietoernooi – Hoërskool Randburg
Pullen en Howell hokkietoernooi. 🏑 Hoërskool Randburg se debuut blink by Pullen en Howell-toernooi! Hoërskool Randburg het vanjaar vir die eerste keer deelgeneem aan die gesogte Pullen en Howell hokkietoernooi.…
Interprovinsiale hokkietoernooie – Primêre Meisieskool Oranje
Interprovinsiale hokkietoernooie. 🏑 Oranje Dogters Skitter Landswyd! Primêre Meisieskool Oranje het tydens die interprovinsiale hokkietoernooie in die Julie-vakansie ‘n indrukwekkende stempel afgedruk. Die dogters het hul vaardighede en sportmanskap ten…
AVS Hoëveld Hokkietoernooi – Hoërskool Ermelo
AVS Hoëveld Seunshokkiespan. 🏑 Hokkietrots vir Hoërskool Ermelo! Hoërskool Ermelo se hokkiespelers het hul stempel afgedrukby die AVS Hoëveld hokkietoernooi met uitsonderlike prestasies en toewyding. O.15 Seunshokkiespan – Onoorwonne vasberadenheid.…
Dato Mirnawan U17 Cup – Paarl Boys’ High School Hockey
Dato Mirnawan U17 Cup. Congratulations to Paarl Boys’ hockey player Martin de Bruyn (Grade 11). He had been selected to represent South Africa at the 4th edition of the Dato…
Skolesportdag – Hoërskool Langenhoven en Hoërskool Bredasdorp
Skolesportdag. ‘n Sportdag vol geesdrif en groei vir Hoërskool Langenhoven. Hoërskool Langenhoven in Riversdal het Saterdag, 26 Julie, lewendige sport-aksie aangebied in ’n uitgebreide interskole teen Hoërskool Bredasdorp. Die dag…
School Hockey News – Grey College, Neilyandro van Schalkwyk
School Hockey News. 🏑Congratulations to Neilyandro van Schalkwyk, Grey College, on his selection to the U18A National Boys’ Squad! Grey College is equally proud to announce that Neilyandro has been…
Provinsiale Hokkietoernooie – Hoërskool Randburg skitter
Provinsiale Hokkietoernooie. 🏑 Hoërskool Randburg skitter op Provinsiale vlak – ’n Ware Fees van Talent en Toewyding! Hoërskool Randburg se hokkiespelers het nie net hul staal gewys nie. Hulle het…
Noord-Vrystaat Hokkiespanne – Welkom Gimnasium blink uit
Noord-Vrystaat Hokkiespanne. 🏑 Welkom Gimnasium blink uit in Noord-Vrystaat Hokkie. Welkom Gimnasium is trots om die uitsonderlike deelname van hul hokkiespelers aan die verskeie Noord-Vrystaatspanne tydens die vakansie te vier.…
Noord-Vrystaat Hokkiespan – Welkom Gimnasium
Noord-Vrystaat Hokkiespan. 🏑 Hokkiespan blink uit in Vanderbijlpark! Die Noord-Vrystaat Hokkiespan het van 8 tot 12 Julie 2025 aan ‘n opwindende toernooi in Vanderbijlpark deelgeneem en met trots ‘n tweede…
Eden Hokkie IPT – Hoërskool Punt presteer
Eden Hokkie IPT. Sportsterre skitter in Pietermaritzburg! Danica Bronn, ’n briljante hokkiespeler van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het van 7 tot 13 Julie met groot entoesiasme Eden se o.16-span by…
Xylia se hokkiehoogtepunte groei – Hoër Meisieskool Oranje
Xylia se hokkiehoogtepunte groei – Xylia Choene, is ’n graad 11-leerder van Hoër Meisieskool Oranje. Sy het onlangs haar merk gemaak op die nasionale hokkietoneel. Ná haar indrukwekkende vertoning tydens…
NFS Junior Rhino Hokkiespan – Hoërskool Goudveld
NFS Junior Rhino Hokkiespan. Hoërskool Goudveld vier hokkieheldinne: Vyf leerders gekies vir die NFS Junior Rhino-span. Hoërskool Goudveld in Welkom is in rep en roer van trots! Die skool het…
Skeidsregter vir Hokkie Toernooi – Hoërskool Zwartkop
Skeidsregter vir Hokkie Toernooi – Minka Steyn van Hoërskool Zwartkop fluit haar pad na sukses op nasionale vlak! Minka Steyn, ’n dinamiese graad 10-leerling van Hoërskool Zwartkop, het dié week…
Hockey Inter-Provincial Tournament – SACS Excel
Hockey Inter-Provincial Tournament. SACS Hockey Stars Shine at Inter-Provincial Tournament. Congratulations to all the SACS hockey players who proudly represented Western Province at the Inter-Provincial Tournament (IPT) last week! 🏆…
Junior Dogters Rhino Hokkiespan – Hoërskool Trio
Junior Dogters Rhino Hokkiespan. Drie talentvolle dogters-hokkiespelers van Hoërskool Trio in Kroonstad is met trots opgeneem in die Junior Dogters Rhino hokkiespan wat vandag, 8 Julie, hul wedstrydreeks in Vanderbijlpark…
NFS o.14 B Hokkiespan – Hoërskool Goudveld
NFS o.14 B Hokkiespan. 🏑 Gouties se Hokkietrots Skitter Helder! Hul harte klop vinniger van trots! Baie geluk en sterkte aan die vyf talentvolle o.14 hokkieseuns van Hoërskool Goudveld wat…
Suid-Vrystaat (SVS) Hokkiespanne – Primêre Meisieskool Oranje
Suid-Vrystaat (SVS) Hokkiespanne. Oranje dogters blink uit. Primêre Meisieskool Oranje is uiters trots op die 16 dogters wat verkies is tot die onderskeie Suid-Vrystaat (SVS) hokkiespanne in hul ouderdomsgroepe. Hierdie…
Sportkultuur – Hoërskool Ben Viljoen
Sportkultuur – Hoërskool Ben Viljoen, Groblersdal staan bekend vir hul ryk en trotse sportkultuur. Hulle leerders blink uit in rugby, hokkie, swem en atletiek. Sport is ‘n kerndeel van Hoërskool…
Hokkie WP skolespanne – Hoërskool Durbanville
Hokkie WP skolespanne. Hoërskool Durbanville is opgewonde om aan te kondig dat hulle spog met nie minder nie as agt dogters wat in verskeie Hokkie WP skolespanne opgeneem is: O.18A…
Hokkiespelers in Nasionale Spanne – Hoërskool Menlopark
Hokkiespelers in Nasionale Spanne – Hoërskool Menlopark se hokkie spelers is ingesluit in verskeie nasionale spanne. Anja Tromp (matriek 2023) en Emily Macquet (afrigter: o. 14 A-dogters) is ingesluit in…
Boland Hokkiespanne – Hoërskool Swartland
Boland Hokkiespanne.Hoërskool Swartland het hierdie jaar agt leerders wat gekies is vir die volgende Boland hokkiespanne: Afwesig op foto: Noah Hendricks en Cayleigh Petersen Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://swartlandhs.co.za/ Foto…
Provinsiale Hokkiespelers aangewys – Hoërskool Nelspruit
Provinsiale Hokkiespelers aangewys. Die vreugdevure brand hoog by Hoërskool Nelspruit oor die talentvolle hokkiedogters en -seuns wat gekies is om Mpumalanga te verteenwoordig by onderskeie provinsiale toernooie. Provinsiale Hokkiespelers aangewys:…
Jaarlikse Derby – Hoërskool Witteberg teen BVHS
Jaarlikse Derby. Een dorp, twee skole – goeie gees! Dit is dié geleentheid op Bethlehem se skolesportkalender. Dit was weer tyd was weer tyd vir die jaarlikse Derby in Bethlehem.…
Kovsies Aandliga Hokkietoernooi – Grey Kollege Primêr
Kovsies Aandliga Hokkietoernooi. Grey Kollege Primêr se o.12A en o.12B B asook die o.13A en -B hokkiespanne het die afgelope twee weke aan die Kovsies Aandliga Hokkietoernooi deelgeneem. Die o.12A…
Skole hokkie – Hoërskool Sentraal
Skole hokkie. Baie geluk aan Christopher van Vuuren, hokkiespeler van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, wat op 17 Mei sy sewentigste hokkie-wedstryd vir die Blokke gespeel het. Hokkiespelers wat op 17…
Boland Streek Hokkiespanne – Hoërskool Paarl Gimnasium
Boland Streek Hokkiespanne. Twintig hokkiespelers van Paarl Gimnasium is opgeneem in verskeie Boland Streek hokkiespanne. O.18 Boland IPT A O.18 Boland IPT B O.18 Boland Streek O.16 Boland IPT A…
Noord-Vrystaat Hokkiespanne – Hoërskool Goudveld
Noord-Vrystaat Hokkiespanne. Sewe-en-dertig hokkiespelers van Hoërskool Goudveld is gekies vir die onderskeie Noord-Vrystaat Hokkiespanne. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf
Wildeklawer 2025 Hokkie – Hoërskool Sentraal wenners
Wildeklawer 2025 Hokkie. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se 1ste span seuns hokkie het gister, 3 Mei, in die finaal van die Wildeklawer 2025 Hokkie, Hoërskool Noord-Kaap die stryd aangesê. Die telling…
All Girls’ Festival 2025 – Hoërskool Gimnasium Paarl
All Girls’ Festival 2025. Hoërskool Gimnasium Paarl se 1ste hokkiespan en die o.16A dogters hokkiespan het die All Girls’ Festival 2025 gewen. Die o.14A dogters het 5de geëindig in die…
Suid-Vrystaat Hokkie – Primêre Skool Jim Fouché
Suid-Vrystaat Hokkie. Drie seuns-hokkiespelers van Primêre Skool Jim Fouché, Jahaziël van Wyk o.13A, Chayton Beans o.13B en Cayleb Johns o.12B is onderskeidelik vir die Suid-Vrystaat Hokkiespanne gekies. Lees meer skolenuus:…
Streeks- en Provinsiale Sportspanne – Hoërskool Hartswater
Streeks- en Provinsiale Sportspanne. Negentien leerders van Hoërskool Hartswater is gekies om deel te wees van die streeks- en provinsiale sportspanne in hulle onderskeie sportsoorte. Die rugby-spanne neem hierdie naweek…
Sport-naweek – Hoërskool Outeniqua teen Pearson High
Sport-naweek. Hoërskool Outeniqua van George se hokkie- en rugbyspanne het hierdie naweek ‘n sport-naweek waar hulle gaan meeding teen Pearson High School van Gqeberha. Die spanne wat gaan meeding: Lees…
Noord-Vrystaat Hokkie – Hoërskool Bothaville
Noord-Vrystaat Hokkie. Drie hokkiespelers van Hoërskool Bothaville, Thato Mototo o.14A, Kara van der Walt o.16B en Soso Sefika o.18B, is gekies vir die Noord-Vrystaat Hokkie A rn B spanne. Twee…
Bosveld Hokkieweek – Hoërskool Ben Viljoen
Bosveld Hokkieweek. Die Senior-afdeling van die Bosveld Hokkieweek het Woensdag, 2 April, ten einde geloop met die prysuitdeling wat om 07:00 plaasgevind het. In samewerking met Hubach Hockey Academy is…
AJ Sportweek Hokkie – Hoërskool Punt
AJ Sportweek Hokkie. Hoërskool Punt se spanne het tydens die AJ Sportweek Hokkie die volgende uitslae behaal. Dag 1 – 28 Maart Dogters: Seuns: Dag 2 – 31 Maart Dogters:…
Patriot Hokkie Sport Fest – Hoërskool Bellville Presteer
Patriot Hokkie Sport Fest. Hoërskool Bellville se seuns- en dogters-hokkiespanne het puik presteer tydens die Patriot Hokkie Sport Fest sonder om een wedstryd te verloor. Meisies Seuns Spelers van die…
All Girls Hockey Festival – Primêre Meisieskool Oranje
All Girls Hockey Festival. Primêre Meisieskool Oranje se hokkie eerstespan het aan die “All Girls Hockey Festival” deelgeneem. Dit is by St. Peter’s Girls Prep School in Johannesburg aangebied. Die…
Schools sports Salt Tournament – Hoërskool Hermanus
Schools sports Salt Tournament. Hoërskool Hermanus se o.14A hokkiespanne het goed presteer tydens hul tweede en finale dag by die Schools sports Salt Tournament (SALT o 14 Toernooi). Die leerders…
Skole-hokkie – Hoërskool Bellville
Skole-hokkie. Hoërskool Bellville hokkiespanne neem aan verskeie Skole-hokkie toernooie deel. Eerste dag uitslae: Meisies: Milnerton u.19A Hockey Festival: Strand o.19B Hokkiefees: SALT Hokkietoernooi: Seuns: Milnerton u.19A Hockey Festival SALT Hokkietoernooi…
Oddesey World Select XV – Hoërskool Kemptonpark
Oddesey World Select XV. Rowan Groenewald, leerder van Hoërskool Kemptonpark, is ingesluit by die O.18 uitnodigingspan vir rugby 𝘖𝘥𝘥𝘦𝘴𝘦𝘺 𝘞𝘰𝘳𝘭𝘥 𝘚𝘦𝘭𝘦𝘤𝘵 𝘟𝘝. Rowan neem tans deel aan die 2024 𝘞𝘰𝘳𝘭𝘥…
Eerste netbalspan van 2024 – Primêre Meisieskool Oranje
Eerste netbalspan van 2024. Primêre Meisieskool Oranje groet met trots die eerste netbalspan van 2024 en kyk terug na ‘n blink jaar van netbal. Die dogters het aan verskeie toernooie…
Cape Town Premier Hockey – Hoërskool Stellenbosch
Cape Town Premier Hockey. Vyf van Hoërskool Stellenbosch se leerders het deelgeneem aan die Cape Town Premier Hockey League (CPL) wat in Kaapstad gehou is. Hulle het besonders goed gevaar…
Tennis Hokkie Netbal – Sekondêre Meisieskool Oranje
Tennis Hokkie Netbal – Sekondêre Meisieskool Oranje se tennis, hokkie, netbal skitter. Die 1ste tennis-, netbal- en hokkiespan het vanjaar vir ’n tweede keer in 3 jaar almal onder die…
Hokkie Doelwagterskursus – Merensky Landbou Akademie
Hokkie Doelwagterskursus – Merensky Landbou Akademie, Tzaneen se hokkie doelwagters en afrigters het ‘n doelwagterskursus bygewoon. Mnr Reinhardt Blokker, nuwe Astro bestuurder en hokkie afrigter van Merensky, het die kursus…
Grootste Interhoër nog – Oranje Meisies teen Bloemhof Meisies
Grootste Interhoër nog. Die naweek se 26ste interskole tussen Sekondêre Meisieskool Oranje van Bloemfontein en Hoër Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch, bevat heel waarskynlik die besigste program nóg in die geskiedenis…
Noordvaal A-Hokkietoernooi – Erries wen brons en silwer
Noordvaal A-Hokkietoernooi – Erries wen brons en silwer medaljes by Noordvaal A-Hokkietoernooi. Twee Erriespanne, die o/14A en o/16A dogtershokkiespanne eindig onder die TOP 3 by die Noordvaal A-hokkietoernooi. Hierdie twee…
Skole Hokkie liga – Hoërskool Sentraal
Skole Hokkie liga. Die skole hokkie liga wedstryde is bykans afgehandel. Hoërskool Sentraal se spanne het goed presteer. Die o.18A dogtersspan het teen Hoërskool Jim Fouché met 5-2 gewen en…


























































