Streeks- en Provinsiale Sportspanne. Negentien leerders van Hoërskool Hartswater is gekies om deel te wees van die streeks- en provinsiale sportspanne in hulle onderskeie sportsoorte. Die rugby-spanne neem hierdie naweek deel aan die GW-proewe te Kimberley.
Rugby
- Rico Deysel
- Fran-Roe van Loggerenberg
- Janco Moolman
- Dirkie McKenzie neem hierdie naweek deel aan die GW-proewe te Kimberley.
Netbal – Hierdie meisies is gekies om deel te wees van die Frances Baard spanne. Hulle is nou deur na die finale Noord-Kaap proewe wat hierdie naweek in Prieska plaasvind.
O.13
- Remofilwe Melato
O.14
- Tshwetso Mocumie
- Tiana Wentzel
O.16
- Tasmia Basson
- Jaminah Hartzenberg
- Tshegofatso Modise
O.17
- Fergalicious Boekhouer
- Simoné Fourie
- Pulane Motaung
- Raldine van Wyk
O.18
- Kayla Brown
- Vuyokazi Diamond
- Tamia Kern
- Goratileone Letsholo
- Ladine van der Merwe
Hokkie
- Akeelah September is gekies om deel te wees van die Noord-Kaap hokkiespan.



Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








