Thabo Mofutsanyana netbalspanne. Foto: Mieke Nel, Charlee Wandrag, Kayla van Niekerk.
Sewe netbalspelers van Primêre Skool Jordania in Bethlehem is opgeneem in die onderskeie Thabo Mofutsanyana netbalspanne. Hierdie spanne gaan op 10 Mei 2025 in Bloemfontein aan die finale Vrystaat Netbalproewe gaan deelneem.
O.13 Span
- Mieke Nel
- Charlee Wandrag
- Kayla van Niekerk
O.12 Span
- Kayla Naude
- Cayla van den Berg (skadu-span)
- Mieke van den Berg
- Klara Joubert

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








