JF Atletiek byeenkoms – Primêre Skool Jordania atlete skitter
Foto, van links voor: Mienke Schoeman, Zian Rautenbach, Mardine Möller, Jahne Mostert en Zaylie du Plooy. 1e ry: Lumari de Klerk, AJ Olivier, Hanru de Lange, Mia Köhler, Yuvancka Botha,…
Thabo Mofutsanyana netbalspanne – Primêre Skool Jordania
Thabo Mofutsanyana netbalspanne. Foto: Mieke Nel, Charlee Wandrag, Kayla van Niekerk. Sewe netbalspelers van Primêre Skool Jordania in Bethlehem is opgeneem in die onderskeie Thabo Mofutsanyana netbalspanne. Hierdie spanne gaan…
Leerderraad 2025 – Primêre Skool Jordania
Leerderrraad 2025. Primêre Skool Jordania van Bethlehem, het 20 leerders verkies tot die Leerderraad 2025. Dogters: Seuns: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.jordaniaprimer.co.za/ Foto’s verskaf
Commonwealth Club Championship – Primêre Skool Jordania
Commonwealth Club Championship. Vyf leerders van Primêre Skool Jordania, Bethlehem, het aan die “Commonwealth Club Championship” in Durban deelgeneem. Hulle het teen karateka’s van 23 lande soos Kanada, Indië, Mauritius,…
JF Prestige atletiekbyeenkoms – Primêre Skool Jordania
JF Prestige atletiekbyeenkoms. Foto Voor: Lilimari O’Connor, Libalele Radebe, AJ Olivier, Christopher Schutze. Middel: Melanie Hill, Willie Uys, Bokang Mokoena, Lindi Pretorius. Agter: Dehan Cilliers, Ruhan Cilliers, Maricelle Nortjé. Primêre…
Vrystaat Biathlé – Primêre Skool Jordania
Vrystaat Biathlé. Primêre Skool Jordania leerder, Dehan Cilliers, was deel van die Vrystaat Biathlé span wat die afgelope naweek deelgeneem het in Oos-Londen. Dehan het ‘n sesde plek verwerf in…
Super 8 Tennis – Primêre Skool Jordania
Super 8 Tennis. Primêre Skool Jordania, Bethlehem, se tennisspanne het algeheel 1ste geëindig by die Super 8 tennistoernooi. Die uitslae is as volg: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.jordaniaprimer.co.za/ Foto’s verskaf
Protea Karate Span – Primêre Skool Jordania
Protea Karate Span. Nické Wächter, leerder van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, is gekies om in Namibië deel te neem, as deel van die Protea Karate Span. Sy sal in…
Griffons Rugbyproewe – Primêre Skool Jordania
Griffons Rugbyproewe. Agt o.12 en agt o.13 Oos rugbyspelers van Primêre Skool Jordania in Bethlehem neem die naweek deel aan die Griffons rugbyproewe in Welkom. Jordania se o.12 spelers: Jordania…
SA Primêre Skole Atletiekkampioenskap – Primêre Skool Jordania
SA Primêre Skole Atletiekkampioenskap. Primêre Skool Jordania in Bethlehem se atlete het skitterend presteer tydens die SA Primêre Skole Atletiekkampioenskap. Die kampioenskap het in Pietersburg, Limpopo, plaasgevind. Drie van Jordania…
Graanveld atletiek – Primêre Skool Jordania
Graanveld atletiek. Primêre Skool Jordania, Bethlehem, se atlete het puik gevaar by die Graanveld atletiek byeenkoms. Tydens die byeenkoms het Jordania se atlete ‘n totaal van 94 toekennings behaal: 52…
Landloop SA’s – Primêre Skool Jordania presteer
Landloop SA’s. Die landloop atlete van Primêre Skool Jordania in Bethlehem het baie goed presteer tydens die Landloop SA’s. Die Jorries het die volgende prestasies behaal: Gidon Verster, 0/9 en…
Pom Poms – Primêre Skool Jordania wen Goud
Pom Poms. Primêre Skool Jordania van Bethlehem se Pom Pom’s het deelgeneem in Vanderbijlpark waar hulle hoër goud behaal het en ‘n goue medalje verwerf het. Jordania Pom Poms is…
Hoofleiers – Primêre Skool Jordania hoofleiers bekend
Jordania Hoofleiers. Primêre Skool Jordania, Bethlehem, maak met trots die hoofleiers vir hierdie kwartaal bekend. Hulle is Henri Muller (Hoofseun), Louis Uys (O/hoofseun), Annabelle Grobbelaar (Hoofdogter), Zoë Ellis (O/hoofdogter). Meer…
XCO Bergfiets – Jorries neem deel aan Vrystaatkampioenskappe
XCO Bergfiets – Leerders van Primêre Skool Jordania, Bethlehem het aan die XCO Bergfiets Vrystaatkampioenskappe deelgeneem. Hulle het op 28 Januarie aan die Vrystaatkampioenskappe deelgeneem. Die XCO Bergfiets het plaasgevind…
Super 8 Atletiekbyeenkoms – Jorries atlete presteer uitstekend
Super 8 Atletiekbyeenkoms – Primêre Skool Jordania het 4 Februarie aan die jaarlikse Super 8 Atletiekbyeenkoms deelgeneem.Die Super 8 Atletiekbyeenkoms is by Laerskool Rissiville in Vereeniging plaasgevind. Tydens hierdie byeenkoms…
Graad 1’s 2023 – Jorries verwelkom AJ Olivier en Mart-Mari Bruwer
Graad 1’s 2023 – AJ Olivier en Mart-Mari de Bruin het op 11 Januarie hulle skoolloopbaan begin. Hulle het saam met die ander Graad 1’s van 2023 by Primêre Skool…
Netbal Skeidsregter – Anzel Schoeman ontvang Provincial A
Netbal Skeidsregter. Een van Primêre Skool Naudeville in Welkom se onderwysers, Juf. Anzel Schoeman, het haar netbal skeidsregter Provincial A toekenning ontvang. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto verskaf
Op die planke – Primêre Skool Jordania spog met wenners
Op die Planke – Primêre Skool Jordania, Bethlehem, het op 16 Oktober deelgeneem aan die Nasionale finaal. Leeuwenhof Akademie het “Op die planke” aangebied. Jorries het in hul onderskeie grade…
Krieket – Jorrie leerders in Vrystaat krieketspanne
Krieket – Vier leerders van Primêre Skool Jordania, in Bethlehem is ingesluit in die 0/13 Vrystaat krieketspanne. Xander Fourie en Grové du Preez is ingesluit in die Seuns o/13 A…
Talent Africa Nationals – Jorries onderwyseres blink uit
Talent Africa Nationals – Primêre Skool Jordania, Bethlehem, spog met ‘n onderwyseres met vele talente. Juf. San-Mari Oelofse het die afgelope vakansie deelgeneem aan Talent Africa Nationals. Sy het sewe…
Oppie Tong af – Primêre Skool Jordania leerders blink uit in redenaars
Oppie Tong af – Primêre Skool Jordania in Bethlehem spog met twee wenners in die Oppie Tong af Redenaarskompetisie. Anabelle (Graad 5) en Milè Bezuidenhout (Graad 3) het aan die…
Skaak – Ses leerders ingesluit in SA Junior Kampioene 2022
Skaak – Primêre Skool Jordania, in Bethlehem is baie trots op hul ses leerders. Hierdie leerders is ingesluit om aan die SA Junior Skaak Kampioenskappe 2022 deel te neem. Hulle…

















