Commonwealth Club Championship. Vyf leerders van Primêre Skool Jordania, Bethlehem, het aan die “Commonwealth Club Championship” in Durban deelgeneem. Hulle het teen karateka’s van 23 lande soos Kanada, Indië, Mauritius, Namibië, Botswana, Australië, Skotland en vele meer deelgeneem.
Prestasies behaal:
- N.J. Oosthuizen – Kumite silwer
- Zian Truter – Kata silwer, Kumite brons
- Nicke Wächter – Kumite brons
- Donovan Flemix – Kumite silwer
- Dylan Burger – Deelname

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto’s verskaf










