TCA Noord-Vrystaat Krieketspan – Hoërskool Goudveld
TCA Noord-Vrystaat Krieketspan. Ruhan Dreyer, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, is gekies as deel van die o.15 TCA Noord-Vrystaat Krieketspan. Hierdie span het vanaf 2 tot 6 Desember aan…
Commonwealth Club Championship – Primêre Skool Jordania
Commonwealth Club Championship. Vyf leerders van Primêre Skool Jordania, Bethlehem, het aan die “Commonwealth Club Championship” in Durban deelgeneem. Hulle het teen karateka’s van 23 lande soos Kanada, Indië, Mauritius,…
InIMC – Hoërskool Jim Fouché leerder skitter
InIMC. Hoërskool Jim Fouché leerder, Lineé Lubbe, het bewys dat wiskunde nie haar baas is nie. Sy het gekwalifiseer om vanaf 26 tot 31 Julie aan die Indian International Mathematics…










