TCA Noord-Vrystaat Krieketspan. Ruhan Dreyer, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, is gekies as deel van die o.15 TCA Noord-Vrystaat Krieketspan. Hierdie span het vanaf 2 tot 6 Desember aan die HTS Sasolburg krieket-toernooi deelgeneem.
Ruhan is gekies as deel van die span wat in April 2025 na Indië en Sri Lanka Kriekettoer.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









