Vrystaat hengel. Nicus Engelbrect, toekomstige leerder van Welkom Gimnasium, het die Vrystaat vanaf 9 tot 11 Desember verteenwoordig in hengel. Nicus se span het Goud gewen en hy is ook uitgenooi om deel te neem aan die proewe vir die SA-Hengelspan.
Welkom Gimnasium sien uit om Nicus in 2025 by Gimmies te verwelkom in Graad 8.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://welkom-gimnasium.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








