Seunshokkie. Hoërskool Strand se eerste seunshokkie span het op 6, 7 en 9 Desember aan die Six Gun Grill Sportfees by Hoërskool Hugenote in Wellington deelgeneem. Die seuns het ‘n baie suksesvolle toernooi saam met hul nuwe afrigter, Jean-Pierre Olivier, gehad.
Baie geluk aan die span met die uitslae behaal:
- Hoërskool Strand teen Edgemead High School 1-1
- Hoërskool Strand teen Hoërskool Bellville 2-1
- Hoërskool Strand teen Hoërskool Tygerberg 1-1
- Hoërskool Strand teen Hoërskool Hugenote 2-1
- Hoërskool Strand teen Hoërskool Jan van Riebeeck 5-0
- Hoërskool Strand teen Hoërskool Melkbosstrand 2-0
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








