Seunshokkie – Hoërskool Strand
Seunshokkie. Hoërskool Strand se eerste seunshokkie span het op 6, 7 en 9 Desember aan die Six Gun Grill Sportfees by Hoërskool Hugenote in Wellington deelgeneem. Die seuns het ‘n…
Seunshokkie – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Volksrus
Seunshokkie. Hoërskool Ermelo se seunshokkie spanne het Woensdag, 24 April, teen Hoërskool Volksrust te staan gekom. EHS se doelskieter was Nathan Herbst. Die Hoërskool Ermelo se uitslae: Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za…
Seunshokkie – Hoërskool Garsfontein Pretoria Cup wenners
Seunshokkie. Hoërskool Garsfontein se 1ste seunshokkie span is weer die kampioene (vierde keer in vier jaar) van die Pretoria Cup. Garsies se 1ste hokkiespan het teen die skool se tweede…
Puma Seunshokkie – Hoërskool Ermelo leerder in span
Puma Seunshokkie. Armand Coetzer, Graad 9-leerder van Hoërskool Ermelo, was lid van die o.16B-Mpumalanga seunshokkiespan. Die Puma Seunshokkie span het aan ’n Interprovinsiale toernooi te Kearsney College (KZN) vanaf 29…
Mpumalanga Seunshokkie – EHS ding mee by uitspele
Mpumalanga Seunshokkie. Die eerste rondte van die Mpumalanga-seunshokkie uitspele het op Saterdag 10 Junie plaasgevind. Die top vier spanne in elke streek van Mpumalanga het teen mekaar uitgespeel om in…
Hokkie – Hoërskool Ermelo se hokkie seuns deel van MPU-oefengroep
Hokkie – Seuns van Hoërskool Ermelo se hokkiespanne is gekies as deel van die Mpumalanga oefengroep. Op Donderdag 28 April het die tweede rondte vir die Mpumalanga seunshokkieproewe plaasgevind. Armand…