Seunshokkie. Hoërskool Ermelo se seunshokkie spanne het Woensdag, 24 April, teen Hoërskool Volksrust te staan gekom. EHS se doelskieter was Nathan Herbst.
Die Hoërskool Ermelo se uitslae:
- 1ste Span seunshokkie het verloor met 0 – 1
- o.16-span wen 3 – 2.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf