ATKV Redenaars. Laerskool Westwood, Boksburg, se Redenaar-sprekers het aan die ATKV Redenaars se 1ste rondte redenaars kompetisie deelgeneem. Die kompetisie was aangebied by Hoërskool Stoffberg in Brakpan vanaf 24 tot 27 April.Â
- Gr.1 – Ruvè Amorim
- Gr.2 Â – Janet Graaff en Charl Naude
- Gr.3 – Alyssia Lynch en Rumè Bredenhand
- Gr.4 – Casey Cockburn en Marnitz Roos
- Gr.5 – Franco Graaff en Mieke Prinsloo
- Gr.6 – Dinique van Rensburg en Hayley du Preez
- Gr.7 – Megan Theron en Megan-Lee Myburgh
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.westwoodlaerskool.org.za/
Foto’s verskaf