Finale Valke rugby-proewe – Laerskool Westwood se Yster
Finale Valke rugby-proewe. 🌟🏉 Rugbytrots by Laerskool Westwood! Baie sterkte aan Juvan Fourie wat hierdie naweek die finale Valke rugby-proewe aanpak. Jy is ’n YSTER, en die hele Wessie-familie staan…
Top 10 Akademiese Presteerders – Laerskool Westwood skitter
Foto bo: Graad 4. Agter: Alexander de Lange, Winandia Hugo, Miané du Plessis, Damian Claassen, (inlas) Mikayla Boshoff. Voor: Dominique Britz, Kiara Fourie, Christiaan Kleynhans, Danika van der Merwe, Benji…
Conspirito Nasionale Forte Rondte – Laerskool Westwood blink uit
Conspirito Nasionale Forte rondte. 🌟 Wessies wys hul ware staal! Laerskool Westwood, Boksburg, het weereens gewys waarom hulle as een van die mees talentvolle skole in die land beskou word!…
Conspirito Nasionale Forte Rondte – Laerskool Westwood hét talent
Conspirito Nasionale Forte Rondte. 🎉 Wessies wys hul talent! Foto, Voor: Nolan le Roux, Blanché Boshoff. Agter: Rejuan Buys, Zander van Coller,Charl Naude, Schalk Brits Laerskool Westwood in Boksburg is…
SA Bergreeks Bergfiets-inisiatief – Laerskool Westwood trap saam
SA Bergreeks Bergfiets-inisiatief. 🚴 Wessies trap saam in nuwe bergfiets-aktiwiteit. Die Wessies het onlangs met groot entoesiasme deelgeneem aan ’n opwindende nuwe bergfiets-inisiatief, aangebied deur die Schools Cycling SA Bergreeks.…
Akademiese Top Tien – Laerskool Westwood skitter
Akademiese Top Tien. 🌟 Akademiese Uitblinkers Straal Helder by Laerskool Westwood! Foto bo, van links: Hayley du Preez, Calè Botha, Chanè Nienaber, Dinique van Rensburg. Mia Coetzee, Francois Cilliers, Joshua…
Engelse Redenaarskompetisie – Laerskool Westwood spog
Engelse Redenaarskompetisie. Engelse Redenaarskompetisie Vier Talent by Laerskool Westwood. Laerskool Westwood in Boksburg, Gauteng, het onlangs sy Engelse redenaarskompetisie met groot sukses aangebied. Dié jaarlikse gebeurtenis het ’n buitengewone geleentheid…
Interne olimpiades – Laerskool Westwood
Interne olimpiades. Interne Olimpiades by Laerskool Westwood: Graad 3 Wenners Skitter. Laerskool Westwood in Boksburg is met reg trots op hul Graad 3 wenners in vanjaar se Interne Olimpiades. Hierdie…
Individuele skaak toernooi – Laerskool Westwood
Individuele skaak toernooi. Agt skaakspelers van Laerskool Westwood, Boksburg, dring deur na die Distriks rondte vir die individuele skaak toernooi. Die deelnemers: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto verskaf
Top 10 Akademiese presteerders – Laerskool Westwood
Top 10 Akademiese presteerders. Foto Agter: Dinique van Rensburg, Hayley du Preez, Mia Coetzee, Scarlett Helberg, Chanè Nienaber, Calè Botha. Voor: Zanru le Roux, Kean Vorster, Matthew Human, Joshua Strydom…
Gauteng Atletiek Kampioenskappe – Laerskool Westwood
Gauteng Atletiek Kampioenskappe. Karla Smit is ‘n leerder van Laerskool Westwood in Boksburg. Sy het uitstekend presteer deur 1ste te eindig by die Gauteng Atletiek Kampioenskappe. Die Kampioenskappe is op…
Interne redenaars – Laerskool Westwood redenaars presteer
Interne redenaars. Laerskool Westwood se redernaars het die afgelope week aan die skool se Interne redenaars deelgeneem. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto’s verskaf
D6 Atletiek byeenkoms – Laerskool Westwood atleet presteer
D6 Atletiek byeenkoms. Laerskool Westwood, Boksburg, spog met hul Top Atleet, Karla Smit. Karla het Donderdag, 27 Februarie, aan die D6 Atletiek byeenkoms deelgeneem. Sy het die 0.11 hoogspring rekord…
Graad 1’s 2025 – Laerskool Westwood
Graad 1’s 2025. Laerskool Westwood, Boksburg, wys graag ‘n paar van hul gelukkige Graad 1’s 2025. Hierdie graad 1’s is baie trots op hul groot skool! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.westwoodlaerskool.org.za/…
Hoofleiers 2025 – Laerskool Westwood
Hoofleiers 2025. Laerskool Westwood, Boksburg het hul Hoofleiers vir 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto’s verskaf
Prefekte van 2025 – Laerskool Westwood
Prefekte van 2025. Foto: Voor: Joshau Strydom, Eduhan Dicks, Ro-Shaan Moodley; Ry 1: Ryan Coetzee, Christine Kleynhans, Francois Cilliers, Matthew Human, James Myburgh, Mia-Bella O’Connor, Ry 2: Morné Nel, Mia…
Skaak Distriksliga – Laerskool Westwood
Skaak Distriksliga. Twee leerders van Laerskool Westwood, Boksburg, Iowan Mann en Leane Mann, het deelgeneem aan die Skaak Distriksliga op 16 Augustus. Hierdie twee skaaksterre is verkies tot die Gauteng-span…
Distriks-landloop kompetisie – Laerskool Westwood
Distriks-landloop kompetisie. Ses atlete van Laerskool Westwood het in die top 20 atlete by die skole landloop byeenkoms, wat oor 3 weke plaasgevind het, geëindig Hierdie ses langasems dring deur…
Interne Public speaking – Laerskool Westwood
Interne Public speaking. Die Wessies se sprekers het deelgeneem aan die Interne Public speaking, op 16 Julie, by die skool. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto verskaf
Public Speaking – Laerskool Westwood
Public Speaking. Laerskool Westwood, Boksburg kondig met trots hul junior en senior “public speaking” wenners aan. Die wenners is aangewys tydens die skool se interne redenaars kompetisie. Junior wenners: Senior…
Top 10 akademiese leerders – Laerskool Westwood
Top 10 akademiese leerders. Laerskool Westwood, Boksburg, spog graag met hul Top 10 akademiese leerders. Graad 7: Lianie Singleton, Megan-Lee Myburgh, Clea Theron, Miné Cilliers, Sané Cilliers, Megan Theron, Michiel…
Ekurhuleni Noord Individuele skaaktoernooi – Laerskool Westwood
Ekurhuleni Noord Individuele skaaktoernooi. Ioann Mann en Leane Mann van Laerskool Westwood het aan die Ehurhuleni Noord Individuele skaaktoernooi deelgeneem. Dit het plaasgevind in Mei by Laerskool Rynfield. Ioann and…
Wessie Nuus – Laerskool Westwood gebeure vir die week
Wessie Nuus. Hier volg die belangrike gebeure van Wessies vir die week. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.westwoodlaerskool.org.za/
ATKV Redenaars – Laerskool Westwood
ATKV Redenaars. Laerskool Westwood, Boksburg, se Redenaar-sprekers het aan die ATKV Redenaars se 1ste rondte redenaars kompetisie deelgeneem. Die kompetisie was aangebied by Hoërskool Stoffberg in Brakpan vanaf 24 tot…
Conspirito Redenaars – Laerskool Westwood na Nasionale rondte
Conspirito Redenaars. Nege leerders van Laerskool Westwood het deurdring na die Nasionale rondte vir Redenaars by die Conspirito Redenaarskompetisie. Hulle het deelgeneem vanaf 14 tot 17 April. Die Forte rondte vind in…
Top 10 Akademiese Presteerders – Laerskool Westwood
Top 10 Akademiese Presteerders – Laerskool Westwood, Boksburg, het hul Top 10 akademiese presteerders van die eerste kwartaal aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto’s verskaf
Afrikaanse redenaars – Laerskool Westwood
Afrikaanse redenaars. Tydens Laerskool Westwood se interne Afrikaanse redenaarskompetisie het die oulike Wessie-sprekers beslis die tonge laat klap. Laerskool Westwood is baie trots op elke spreker wat deelgeneem het. Wel…
D6 Atletiekbyeenkoms – Laerskool Westwood atlete ding mee
D6 Atletiekbyeenkoms. Elf atlete van Laerskool Westwood in Boksburg, Gauteng, het deurdring na die D6 Atletiekbyeenkoms wat Vrydag, 23 Februarie by Germiston plaasvind. Die elf atlete wat deurgedring het is:…
Atletiek – Laerskool Westwood Victor- en Victrix Ludorum 2024
Atletiek. Laerskool Westwood, Boksburg, het met trotes hul Victor Ludorum en Victrix Ludorum ontvangers vir 2024 bekend gemaak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto verskaf
Interlaer vir Cluster – Laerskool Westwood die wenners
Interlaer vir Cluster. Laerskool Westwood, Boksburg, is die Interlaer vir Cluster 6 wenners op 29 Januarie by Germiston Stadion. Die Wessies is baie trots op elke atleet en bedank elke afrigter…
Graad1’s 2024 – Laerskool Westwood
Graad 1’s 2024. Laerskool Westwood, Boksburg is sommer baie trots op hul nuwe Graad 1’s van 2024. Die Wesseis spog hier met foto’s van die Graad1 klassies. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za …
Hoofleiers 2024 – Laerskool Westwood
Hoofleiers 2024. Laerskool Westwood van Boksburg het hul hoofleiers vir 2024 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto verskaf
Prefekte 2023 – Laerskool Westwood
Prefekte 2023. Laerskool Westwood van Boksburg se 2023 Prefekte het hul afskeid gevier. Verlede jaar, met hul verkiesing in September, kon hulle nie wag vir Januarie 2023 om aan te…
Skolierpatrollie 2024 – Laerskool Westwood
Skolierpatrollie 2024. Laerskool Westwood, Boksburg, het hul skolierpatrollie van twintig lede vir 2024 aangekondig. Hierdie leerders verrig ‘n baie groot taak vir hul medeleerders se veiligheid! Meer skolenuus:https://schoolsthatrock.co.za https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto…
Wessies Prefekte 2024 – Laerskool Westwood maak bekend
Wessies Prefekte 2024. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto’s verskaf
Afrikaanse Spanredenaars – Laerskool Westwood wen Nasionaal
Afrikaanse Spanredenaars – Die Graad 7 Afrikaanse spanredenaars van Laerskool Westwoodin Boksburg is aangewys as Nasionale Afrikaanse Spanredenaars. Baie geluk aan die vier dogters, Shaelee Hoy, Chante Coetzee, Xianique Joubert…
Spreekkoor – Laerskool Westwood Nasionale wenners
Spreekkoor. Laerskool Westwood se Spreekkoor vaar fantasties hierdie seisoen. Die Spreekkoor is vanjaar gekroon as die Nasionale wenners met hul behaling van 96%. Hierdie outjies is darem maar vreeslik bekkig!…
Conspirito Nasionale kunswedstryd – Laerskool Westwood presteer
Conspirito Nasionale kunswedstryd. Nege leerders van Laerskool Westwood in Boksburg het puik presteer gedurende die Conspirito Nasionale kunswedstryd. Die leerders het gedurende die kunswedstryd-seisoen aan verskeie items deelgeneem en as…
Conspirito Kunswedstryd – Laerskool Westwood na Forte rondte
Conspirito Kunswedstryd. Laerskool Westwood se redenaarspanne het die tonge omtrent klap… Hierdie sprekers is beslis nie bang om hul sê te sê nie. Laerskool Westwood is trots op elke span…
Interne Redenaars – Laerskool Westwood English Add Language
Interne Redenaars. Laerskool Westwood is baie trots op hul English Additional Language Public speaking wenners by hul Interne redenaarskompetisie wat op 7 en 8 Augustus by die skool plaasgevind het.…
D6 Landloop – Laerskool Westwood atlete na byeenkoms
D6 Landloop. Die D6 Landloop byeenkoms vind op Donderdag, 24 Augustus by die Boksburg stadion plaas. Wessies spog met vyf atlete wat deurgedring het na die D6 Landloop byeenkoms. Wessies…
Distrik Olimpiade – Laerskool Westwood verteenwoordig hul skool
Distrik Olimpiade. Twee van Laerskool Westwood, Boksburg, Marnitz Roos en Mathew Holtshousen het hul skool verteenwoordig by die Wiskunde Olimpiade. Die volgede leerders verteenwoordig ook hul skool by die Distrik…
Laerskole Valke A2 liga – Laerskool Westwood die wenners
Laerskole Valke A2 liga. Die O.11 Rugbyspan van Laerskool Westwood in Boksburg, onder leiding van Mnr. Justin Dunn, is die wenners van die Laerskole Valke A2 liga. Die manne van…
Interskole Redenaars – Laerskool Westwood spanredenaars
Interskole Redenaars. Die Wessies het Saterdag aan die Interskole Redenaars kompetisie deelgeneem by Laerskool Concordia. Die Graad 3, 6 en 7 spanne dring deur na die Nasionale rondte. Dit vind…
Netbal Skoleliga – Laerskool Westwood wen hul liga
Netbal Skoleliga. Laerskool Westwood, Boksburg, se o.12B en.o.13A netbalspanne het hul skoleliga gewen. Die o.12 B Spanlede: O.13 A Spanlede: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto’s verskaf
Distriksfinaal Skaaktoernooi – Laerskool Westwood presteer
Distriksfinaal Skaaktoernooi. Die Wessies van Boksburg maak die regte skuiwe en geniet dit vreeslik baie. Laerskool Westwood is baie trots op elke skaakspeler wat aan die Distriksfinaal skaaktoernooi deelgeneem het op…
ATKV Redenaarskompetisie – Laerskool Westwood by 1ste rondte
ATKV Redenaarskompetisie. Elf leerders van Laerskool Westwwod van Boksburg het aan die eerste rondte van die ATKV Redenaarskompetisie deelgeneem. Die Wessies is baie trots op Zander du Preez, Dehan Labuschagne,…
0/13 Netbal dorpsproewe – Xianique Joubert deur na finale proewe
0/13 Netbal dorpsproewe – Xianique Joubert van Laerskool Westwood, Boksburg het aan die 0/13 Netbal dorpsproewe deelgeneem. Sy het deurgedring na die uitdunrondte wat op 15 April plaasgevind het. Sy…
B.L.A.V atletiekbyeenkoms – Laerskool Westwood presteer
B.L.A.V Atletiekbyeenkoms. laerskool Westwood, Boksburg, spog hierdie jaar met 42 atlete en 70 items wat deurgedring het na die B.L.A.V atletiekbyeenkoms. Die byeenkoms het plaasgevind op 20 Februarie by Boksburg…
Westwood Prefekte – 2023 Prefekte ingehuldig
Westwood Prefekte. Laerskool Westwood se prefekte inhuldiging was ‘n spoggeleentheid. Wessies is baie trots op elke leier. Die skool weet dat hulle wonderlike voorlopers gaan wees vir die res van…





























