)

Ekurhuleni Noord Individuele skaaktoernooi – Laerskool Westwood

Ekurhuleni Noord Individuele skaaktoernooi. Ioann Mann en Leane Mann van Laerskool Westwood het aan die Ehurhuleni Noord Individuele skaaktoernooi deelgeneem.

Dit het plaasgevind in Mei by Laerskool Rynfield.

Ioann and Leane Mann behaal beide eerste plekke tydens die skaaktoernooi en dring deur na die Gauteng skaak kompetisie.

Die 0/11A skaakspan het op 18 Mei aan die skolespan kompetisie deelgeneem wat plaasgevind het by Laerskool Westwood.

Hierdie span eindig tweede by die skolespan skaak kompetisie. Hulle dring ook deur na die Gauteng kompetisie.

Laerskool Westwood behaal as geheel ‘n vierde plek tydens die Ekurhuleni Noord Individuele skaaktoernooi.

Meer skolenuus:  https://schoolsthatrock.co.za

https://www.westwoodlaerskool.org.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal