Ekurhuleni Noord Individuele skaaktoernooi – Laerskool Westwood
Ekurhuleni Noord Individuele skaaktoernooi. Ioann Mann en Leane Mann van Laerskool Westwood het aan die Ehurhuleni Noord Individuele skaaktoernooi deelgeneem. Dit het plaasgevind in Mei by Laerskool Rynfield. Ioann and…








